Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Inleiding

In die (goeie) ou dae het Buurman van Zyl (die mees suksesvolle Curriebeker-afrigter in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis) dikwels rugbywyshede wat in die loop van die seisoen deur sportskrywers soos John du Toit en AC Parker gepleeg is, vóór ’n groot wedstryd aan die Blou Bulle in die kleedkamer voorgelees. Dit het ystermanne soos Frik, Mof en Thys Lourens nog meer begeester as hulle hoor hulle is té stadig, té kort of té oud om nog ’n invloed op die wedstryd te hê. Hierdie metodiek is later deur verskeie suksesvolle (en ook minder suksesvolle) afrigters ingespan om spanne te motiveer.

Die sportbydraes wat hier verskyn, sal hoogs waarskynlik ook sekere afrigters en spelers die harnas in jaag. Die skrywers het nie ’n probleem daarmee nie. Hulle beoog om wreed eerlik te wees oor die sportgebeurtenisse en -persoonlikhede waaroor hulle skryf, sonder om onnodig te kwets. Hulle hoop om die sportgemeenskap te vermaak met ’n alternatiewe siening wat sal weerklink in die losies, sportkroeë en gesinskamers.

Lesers word genooi om saam te gesels en hul menings te lug op SêNet by webvoet@litnet.co.za.



Rubrieke

Blou Bul Braampie skryf:

  • Pay as you go (21 Oktober 2005)
  • Saterdag gaan ons (weer) vir Ettienne mis (16 September 2005)
  • Bokke se wenkans (26 Augustus 2005)
  • Rugby-sepie laat 7de Laan na ‘n kinderprogram lyk (22 Julie 2005)
  • As Jake en sy medekeurders hul ore vir politici uitleen ... (23 Junie 2005)
  • Die Franse gaan roekeloos met die bal hardloop (17 Junie 2005)
  • Die Bulls is bedonner (20 Mei 2005)
  • Hier kom 'n riller! (12 Mei 2005)
  • Wat Antoinette Kellerman en die ideale Supertwaalfspeler gemeen het (22 April 2005)
  • Kop hou, Bulls! (14 April 2005)
  • Maak of breek vir die Bulls (7 April 2005)
  • Ek voel bitter jammer vir Putt (25 Maart 2005)
  • Druk in Supertwaalf verskuif skielik na afrigters (9 Maart 2005)
  • Ek glo drie van ons spanne kan dié naweek wen (3 Maart 2005)
  • Die Supertwaalf-klagstaat is duidelik (24 Februarie 2005)
  • Ek glo ons sal die Argentyne verpletter (2 Desember 2004)
  • Hierdie week se towerwoord: "Kondisionering" (26 November 2004)
  • Jake the Hake en sy vyftien sushi's se geluk kon nie hou (19 November 2004)
  • Jake se geluk gaan hou teen Ierland (12 November 2004)
  • Wolk van onreg hang oor Bokke (05 November 2004)
  • 'n Voorspelling is altyd 'n bliksem, maar my geld is op die Bulle (22 Oktober 2004)
  • Om met vrees en bewing vervul te wees ... (14 Oktober 2004)
  • Curriebeker-koors! (08 Oktober 2004)
  • Die geskiedskrywers kan maar nader staan (19 Augustus 2004)
  • Jake White: Meestertaktikus of teekamer-afluisteraar? (11 Augustus 2004)
  • Suid-Afrikaanse rugby: Hou hart, hou! (29 Julie 2004)
  • Blou Bul Braampie: Rugbypolitiek eis al weer sy tol onder die Springbokke (22 Julie 2004)
  • Rugbykruistog na die Suidsee: Letsels en teleurstellings (15 Julie 2004)
  • Blou Bul Braampie gee ’n oorsig van die Bokke se reeks teen die Iere (28 Junie 2004)
  • Wel gedaan, Jake White! (10 Junie 2004)
  • Snow White of Jake the Snake? (10 Junie 2004)
  • Ons Fauna en Flora lyk nie lekker nie (3 Junie 2004)
  • White se Springbokspan lyk na boereverneukery (19 Mei 2004)
  • Suid-Afrika se rugbytoekoms lyk maar droewig (11 Mei 2004)
  • Rudy Joubert moet maar die pad vat (6 Mei 2004)
  • My geld is op die Stormers (22 April 2004)
  • Om daardie Straueli-gevoel op die vooraand van die Supertwaalf te kry (20 Februarie 2004)
  • Die einde van ‘n strooisage (10 Desember 2003)

  • Suid-Afrikaanse rugby het die spoor totaal byster geraak (28 November 2003)
  • En nou gee Corné Krige vir Harry Viljoen die skuld? (21 November 2003)
  • Nou moet die koppe rol
  • Die Springbokke moenie nou kop verloor nie
  • Die wedstryd teen Samoa gaan op ’n slagting uitloop

  • Blou Bul Braampie oor die val van Louis Koen
  • Blou Bul Braampie: Die Bokke kan die Ingelse klop …
  • Blou Bul Braampie: Ons behoort redelik maklik by Uruguay verby te kom
  • Blou Bul Braampie: Die uur van waarheid het nou aangebreek
  • Blou Bul Braampie: Daar’s nou meer vrae as antwoorde oor die Bokke
  • Blou Bul Braampie oor Geo, Keo en Rio
  • Blou Bul Braampie: Nou moet ons maar vorentoe kyk …
  • Blou Bul Braampie oor die laaste gooi van die dobbelsteen
  • Blou Bul Braampie oor die mediumtermynplan met die Springbokke
  • Blou Bul Braampie se breinknoper
  • Blou Bul Braampie skryf ’n ope brief aan Rudolf Straeuli
  • Blou Bul Braampie: Derick Hougaard is ’n miskende wonderkind
  • Blou Bul Braampie: Die slagting op Loftus
  • Blou Bul Braampie: Die Bokke kan Saterdag wen
  • Blou Bul Braampie: SA rugby se donkerste uur nog nie verby
  • Blou Bul Braampie: Krige het nog nie R1 000 betaal vir vier toetskaartjies vir sy gesin nie ...
  • Blou Bul Braampie: Dit was die Springbokke se swakste vertoning op tuisbodem in baie jare
  • Blou Bul Braampie: Gholfstokke baie welkom in Springbokkamp, maar vroue, selfone en drank is uit ...
  • Blou Bul Braampie: Beste Springbokspan sedert 1995
  • Blou Bul Braampie: So lyk my Springbokspan
  • Blou Bul Braampie: Pasop vir die trekvoëls, Rudolf
  • Blou Bul Braampie: SA Rugbybase is naïef
  • Blou Bul Braampie: SA rugby kort verdedigers!
  • Blou Bul Braampie: Oor afrigters, skeidsregters en spelers wat vir die wolwe gegooi word
  • Blou Bul Braampie: Die poppe gaan dans op Loftus
  • Blou Bul Braampie: Bulls in Bagdad
  • Blou Bul Braampie: Beproefde Blou Bul-patroon van sagmaak voor en reg skop agter is maar weer besig om te seëvier
  • Blou Bul Braampie: Die manne is van die seuns geskei ...
  • Blou Bul Braampie: Oor befoeterde Bulle en slapgat Sharks
  • Blou Bul Braampie: Die Supertwaalf begin en ’n fikse Skinstad is ’n riller vir enige opponentspan
  • Blou Bul Braampie: Huismoles — daar’s te veel sport op TV
  • Blou Bul Braampie: En die Proteas se leuse is “Geen verwyte”
  • Shimmie Oberholzer: Yebo 2003!
  • Shimmie Oberholzer: Sportkykers het nou wragtag ’n breek nodig
  • Blou Bul Braampie: SA sport steier
  • Blou Bul Braampie: Oor vrot afrigters en dubbele standaarde
  • Blou Bul Braampie: Die Engelse gaan ons met ’n rekordtelling platvee
  • Blou Bul Braampie: SA rugby in die straeunt
  • Blou Bul Braampie: Te veel passasiers op hierdie Springboksoustrein!
  • Blou Bul Braampie: Oor die Curriebeker-finaal
  • Blou Bul Braampie: Danksy die goeie verloorders in die Kaap
  • Blou Bul Braampie: Oor vrot refs, virtuele onkantlyne en baie bloeddrukpille
  • Blou Bul Braampie: Paniek in Bloubulland
  • Blou Bul Braampie: Lui die naam Danie Gerber ’n klokkie?
  • A de Witt: Blindes skitter in die donker
  • Blou Bul Braampie: Gee refs ook ’n nommer op die rug
  • Blou Bul Braampie: Eenoog koning in die land van die blindes
  • Blou Bul Braampie: Geblikte Leeus vir brekfis
  • Blou Bul Braampie: Is SA rugby maar weer besig met ’n piramideskema?
  • Blou Bul Braampie: Dolfman se uur van waarheid
  • Blou Bul Braampie: Harry Viljoen kon in sy donkerste uur net een punt swakker gevaar het ...
  • Blou Bul Braampie: Die Aussies moet hul Tune verander ...
  • Blou Bul Braampie: Is daar nuwe lewe in Suid-Afrikaanse rugby?
  • Blou Bul Braampie: Straeuli ontwikkel in ’n uitgeslape afrigter ...
  • Marcus Low: Wêreldbeker-eindstryd
  • Marcus Low: en daar was twee
  • Marcus Low: Huis toe, meneer Beckham!
  • Blou Bul Braampie: nie goed genoeg nie, Dolfman
  • Marcus Low: Sukses en “failure”
  • Blou Bul Braampie: die sprokie van die Jolly Jumper
  • Jaco Botha: oor Mannetjies Roux, Naas Botha, Christian Cullen en Breyten Breytenbach
  • Marcus Low: Glorie vir Bafana
  • Kaapse Kuifie: oor rugby, sokker en rassiste ...
  • Blou Bul Braampie: “Ek voorspel dat ons die Walsmanne met minstens twintig punte gaan klop.”
  • Marcus Low: sokker — Macbeth en ’n bietjie “good Fortune”
  • Jaco Botha: oor helde en menswees — gedagtes oor Hansie Cronjé
  • Blou Bul Braampie: oor Dik Dolf en die Flying Start
  • Marcus Low oor Bafana Bafana se kanse
  • Marcus Low skryf oor wêreldsokker
  • Jaco Botha: oor die rekords van die Crusaders en die Bulls
  • Kaapse Kuifie: passie en lojaliteit kan nie gekoop word nie
  • Jaco Botha: het Chester dalk die antwoord?
  • Blou Bul Braampie: in Pretoria word nie meer oor rugby gesels nie ...
  • Jaco Botha kies sy twee spanne vir die bokproewe ...
  • Jaco Botha: voor in die wapad brand ’n lig ...
  • Blou Bul Braampie: oor rugbymuskiete, blondines met rooi skoene en ’n jong bulkatjie
  • Jaco Botha kies sy Springbokspan
  • Jaco Botha: Use it or lose it ...
  • Kaapse Kuifie: oor die Stormers-hype
  • Jaco Botha: Waarheen nou?
  • Kaapse Kuifie: suiwere beginsels van sakewêreld behoort ook in rugby-arena toegepas te word
  • Blou Bul Braampie: oor die Bulle se spognederlaag!
  • Jaco Botha: Kapenaars nou in beheer van die Blou Bulle ...
  • Jaco Botha: As al ons spanne maar net kan speel soos vet meisies vry ...
  • Blou Bul Braampie: Supertwaalf — week 3
  • Jaco Botha voorspel die naweek se wenners
  • Kaapse Kuifie: Was Cullinan dalk te bang vir Warne?
  • Jaco Botha voorspel die naweek se wenners
  • Jaco Botha: Is Jonty die vlammetjie wat die hout aan die brand steek?
  • Blou Bul Braampie: Oor Black Magic, Samboksalf en die Beatles
  • Bliksemstraal: Jaco Botha se voorspellings vir die rugbyuitslae
  • Kaapse Kuifie: Verrassing van die week — Bulls klop die Hurricanes
  • Jaco Botha: Bliksem, maar dis lekker
  • Blou Bul Braampie: Supertwaalf: Dik Dolf, die Pop Idol en die Goue Kallers
  • Blou Bul Braampie: Supertwaalf: Lazarus, die Matroos en die Choker




    MokerNet: Krieket-wêreldbeker 2003

  • JP du Toit: Hoe gaan ons ons geloof herstel?
  • JP du Toit: Tweede glip: kapteinskap, broedertwis en broederskap
  • JP du Toit: Die uitbouing van ryk tradisies
  • JP du Toit: Dié kant en daai kant
  • JP du Toit: Die spanne
  • JP du Toit: Die boys — Deel 1
  • JP du Toit: Die boys — Deel 2

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.