ReisNet
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

ReisNet

As jy ons kan leer hoe om 'n vuur in die reën aan die gang te kry, of ons wil vertel van jou magiese ondervindings toe jy op die kruin van Kilimanjaro gestaan het, is hierdie die plek om dit te doen.

Miskien het jy 'n reisfantasie wat jy wil deel, miskien is daar ‘n romantiese storie wat in jou kop maal, miskien het iets skreeusnaaks in ‘n voodoo-winkel in New Orleans met jou gebeur, miskien wil jy net waarsku, “daar is altyd kaartjie-inspekteurs op trem 22” ...

Ons wag vir jou reisbydrae.

Stuur alle bydraes aan reisnet@litnet.co.za en kommentaar na webvoet@litnet.co.za om 'n gesprek op SêNet, ons meningsblad, te begin.

A. ReisIndrukke - Indrukke van bestemmings en raad van oraloor.
nuwe bydrae (31/08/06)!

B. KykDieper - Vir die pelgrims op LitNet. Hier word reisfilosofieë en –gedigte geplaas; hoekom reis ons? Wat gaan ons daar kry?

C. Onder 'n Blou Hemel - As tente, stapskoene en kampvure jou hart vinniger laat klop, is hierdie die plek vir jou
Kampkoors Rubriek

D. Skakels - Skakels na relevante webwerwe.

E. † Londen 2005 - Skakels na briewe oor die gebeure van 07/07/05

E. Wenke oor reis en werk in die VK - Gereelde vrae en antwoorde oor woon en werk in die VK
nuwe bydrae (17/08/06)!

Lees ons Bestemmings-verhale!

"Weg (Deel II)" deur Kobus Prinsloo
"Weg (Deel I)" deur Kobus Prinsloo
"!Europa! (Deel II)" deur Liezel van Beek
"!Europa! (Deel I)" deur Liezel van Beek
"Laeveld annerste plek" deur Annemarie Marais

Die Bestemmings-kompetisie wenner!

Lees ons wenverhaal in die ReisNet/Bestemmings-kompetisie:
"Vertel my iets wat ek nie weet nie" deur Gina Scheuder



Nadia de Kock is in Kaapstad gebore, het in Pretoria gematrikuleer en op Stellenbosch en UNISA geswot. Sy woon nou baie tevrede in Johannesburg en kan haar nie 'n lewe weg van hierdie groot stad af voorstel nie. Sy het 'n oorheersende passie vir reis (ernstige vliegvrees ten spyt), lees en skryf. Sy het reeds 'n paar kortverhale gepubliseer en werk tans teen slakkepas aan 'n eerste roman. Haar enigste dogter woon in Skotland, wat bekostigbare wit Kersfeeste binne haar bereik gebring het.

ReisNet plaas graag bydraes wat die passie en romanse van reis beklemtoon, maar wat nie noodwendig die meer praktiese aspekte agterweë laat bly nie. Humoristiese sketse sal bydra om ReisNet 'n lekker bestemming vir leunstoelreisigers te maak. Ongetemperde negatiewe kritiek op instellings sal strenger gekeur word. Voorts weerspieël die menings van bydraers tot hierdie webwerf nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. Die kopiereg bly by die bydraers en geen terugvoer word gegee nie.

Stuur alle bydraes aan reisnet@litnet.co.za en kommentaar na webvoet@litnet.co.za om 'n gesprek op SêNet, ons meningsblad, te begin.



boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.