Erotiek / Eroticism
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
PoŽsie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wees gewaarsku — dis 'n hardebaard-werf diť!


LÍNet is gemik op volwasse lesers wat van erotiese literatuur hou. Jy sal self weet of jy hier tuishoort of nie. Dis in jou hande. As jy dus te jonk is of dalkies ontuis voel met die aard van die materiaal, moet jy eerder nou omdraai! Skoert!
Vanaf Maart 2005 word LÍNet liefderik deur Ingrid Lehmensich versorg, terwyl Jaco Botha op sy beurt weer vir hŠŠr liefderik versorg.

Nuwe inhoud


Vir ons jongste verhale en gedigte, klik hier.

LÍNet-argief


  • Verhale

  • Gedigte

  • Artikels

  • Klik hier en sluit aan by ons nuusbrieflys vir jou weeklikse dosis oemf!

  • Erotiese boeke by kalahari.net


    Laat kom daardie stories!


    LÍNet plaas graag smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poŽsie — ook persoonlike getuienisse van die lekker dinge van die lewe. Ons plaas die werk van gepubliseerde skrywers, maar wil veral bydraes van ongepubliseerde skrywers ontvang. Dit moet goed geskryf wees, die lyflike vier sonder om totaal platvloers te wees, en die liefdesgenre ’n hupstootjie gee.

    Let wel: Verhale oor seks met of seks tussen minderjariges word nie vir publikasie oorweeg nie.
    Voorleggings kan gestuur word aan Ingrid Lehmensich by hygstories. Kopiereg bly by die bydraers. Ongelukkig kan geen terugvoer gegee word nie. Hou LÍNet dop.



    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.