Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Groot Kunstefees- en Teaterindaba
Moontlik gemaak deur/Supported by:
Klik hier vir Aardklop se tuisblad
Klik hier vir Sanlam se tuisblad
Klik hier vir die KKNK se tuisblad
Klik hier vir jou daaglikse Beeld
  • Klik hier vir die nuutste Plus!
  • Klik hier vir jou daaglikse Volksblad
  • Klik hier vir kunsnuus en hope vermaak!
  • Skryf vir ons/ Write to us: webvoet@litnet.co.za

    Vorige deelnemers/ Previous participants:


    Dorothea van Zyl
    “Dit is jammer dat baie feeste terugdeins vir meer eksperimentele of swaarwigtiger toneelstukke. Dit is in ’n groot mate te wyte aan die finansiële knyptang waarin feeste hulle bevind. Getalle spel sukses en daarom moet soveel voete of "bums on seats" as moontlik gelok word.”
    Vicky Davis
    “Die vraag is egter hoe lank ons nog gehore moet uitoorlê met oulike trekpleisters soos spookhuise en suggestiewe posters voor ons ernstig opgeneem gaan word en nie net verdwyn in die dronk massa van die feesgees as nog 'n oulike show nie.”
    Clinton V du Plessis
    Foto: Carlie Norval
    (Die Burger Oos-Kaap)

    “En al waaroor die meeste witterige kritici en kunstenaars hul moer kan strip is backtracks, bier en boepense, braai en naai, koek, tee en tert, Anton en Steve, Koos en Kurt (en Jurie). Afrikaans is meer as dit, maar wil die media dit werklik meer as net dit maak?”
    David Kramer
    “Part of my life's work is an attempt to create South African musicals and I have spent much time analysing and deconstructing this genre. It has been an interesting and rewarding journey so far, and what I have learnt I endeavour to use as a guide and benchmark for creating and evaluating original work in a local idiom.”
    Martie Meiring
    “Dit gaan kos dat kunstefeeste nie net gemik is daarop om die publiek te plesier nie, maar ook om die publiek en die kunste self te toets, te ontstel, in te lig, te vermaak en bowenal nie net toegang nie, maar ook verleiding tot die kunste te gee.”
    Temple Hauptfleisch
    “Aan wie behoort die fees eintlik? Wie het die finale seggenskap oor hoe dit sal lyk, wat dit sal doen, wat aangebied sal word, en dies meer? En natuurlik: Wie behoort die seggenskap te hê? Dit is die vrae wat implisiet gestel word, waaroor die meeste geworstel word en waaroor die meeste geestelike bloed vloei.”
    Anthony Wilson
    “As ek toneelspeel, dan is dit presies dit. Toneelspéél - met die klem op spéél. Maar as ek skryf dan gaan dit oor 'n waarheid, 'n probleem, 'n euwel, 'n onreg, 'n gebeurtelikheid - of dan net oor 'n mooi storie - soms waar, soms fiktief. As townshipskrywer gaan dit nie net oor kuns nie. Dit kan nie net 'n verbeeldingsvlug wees nie. Want in die township is daar fokkol om jou oor te verbeel.”
    Jan-Jan Joubert
    “Die rol van 'n resensent is nie om as reklame-agent op te tree nie. As jy van 'n stuk hou, verduidelik jy hoekom. As jy nie daarvan hou nie, verduidelik jy hoekom. Die lesers is nie dom nie; hulle sien gou deur iemand wat 'n byltjie wil slyp of 'n powere argument voer. Hulle eet nie alles vir soetkoek op nie.”
    Lynette Marais
    “No, I'm not cynical about KKNK and Aardklop calling themselves national arts festivals, because basically we are all trying, I hope, to become "national" in the true sense of the word. We don't have a national language, but we all present work from around the country and work to attract audiences from areas other than our own provinces.”
    Peter Voges
    “It all stemmed from two incidents: one, a statement made to me by my mother, "You are impure"; the second, a comment made by a white woman in the Monument Theatre in Grahamstown, "Wie's djy?" and repeated, "Wie's djy?".”
    Louis Heyneman
    “Ons kunstefeeste - die beste en slegste daarvan - weerspieël maar net wat in die werklike lewe aangaan. Ons verdien net wat ons kry. Niks meer nie, niks minder nie. Maar terwyl dit nou nie net ons skuld is dat ons kunstefeeste oppervlakkige kultuurkermisse geword het nie, laat my toe om met mening te teef oor alles wat verkeerd is.”
    Marguerite Robinson
    “Nie die priesters nie, nie die politici nie, maar die teater was nog altyd die voorloper, die wegwyser, wat jou tot besinning kan roep en oneindige genesing kan bied. Ek sal my geloof in my kerk behou. Die tyd uitkoop.”
    Mncedisi Baldwin Shabangu
    “But then comes the issue of the Klein Karoo Nasionale Kunstefees. It's a simple story, theirs: an Afrikaner festival for the benefit of the Afrikaner. If Afrikaners are of national importance and interest then theirs might be a national festival, but if they're not, it's another story.”
    Karen Meiring
    "Die "hart" van die KKNK - om Lina Spies se metafoor te gebruik - klop (vir die ware ondersteuner) in die "kunsproduksies". Nie in die hoofstraat of biertuine nie (wat ek vermy). Ook nie in die stalletjies nie. Ook nie in die "toilethumor" (Rossouw) of Krit en die afgeskaalde Boekeparadys (Spies) nie. Dit klop in die kunsproduksies."
    Saartjie Botha
    "Die kunste het 'n moedelose bedryf geword. En die moedeloosheid manifesteer wat my betref hoofsaaklik in 'n gebrek aan visie. Niemand het 'n langtermynplan nie. Dis 'n jaar tot jaar bedryf, 'n fees tot fees geskarrel, 'n maand tot maand oorlewingstryd."
    Deon Opperman
    "Recent multivariate research at the KKNK 2004 revealed that if the management of that festival gave the theatre-going audiences more of what they really wanted, as opposed to what the management thought they wanted, the festival programme would have been more sophisticated than it was, not less."
    Mike van Graan
    "At the moment, there’s no vision, no cohesive strategy and no co-ordination of the development of the arts generally in our country and of theatre in particular."
    Steve Hofmeyr
    "Gun my tog die geleentheid om die media vierkantig te blameer vir die toestand van die kunste in Suid-Afrika. Die Engelse media hou ons nog steeds as kombuiskinders dop, en ek antwoord hulle graag met rente ..."

    boontoe / to the top


    © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.