Archive
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Bie nou op Schalk Burger-skildery!

Hoogste bod tans: R1500

Hierdie pragtige skildery van die rugbyheld Schalk Burger is die werk van Rufus Papenfus, 'n bekende spotprenttekenaar van Kaapstad. Die skildery is deur Schalk Burger onderteken en is 'n besondere versamelaarstuk.

Jy het nou die kans om hierdie skildery te besit deur deel te neem aan 'n aanlynveiling op LitNet.

85% van die bedrag word geskenk aan die Rapport Onderwysfonds. Die oorblywende 15% word as 'n gebaar aan Fanus Rautenbach gegee om hom te bedank vir sy prettige LitNet-rubriek. LitNet sal geen inkomste uit die projek verdien nie.

Stuur 'n e-pos met jou bodbedrag aan Zani Botes by zani@litnet.co.za. Elke deelnemer moet bereid wees om die weeklikse LitNet-nuusbrief per e-pos te ontvang.

Die bodbedrag sal elke weeksdag op LitNet aangepas word.

Hoogste bod tans: R1500

Die bod sluit om 11h00 op Dinsdag 15 Maart 2005. Daarna is daar 'n spervuur-bodfase deur ernstige bieërs, totdat die hoogste bod bereik word. In die finale spervuurfase sal die hoogste bieërs per telefoon/e-pos kontak moet maak met die bodmeester, Zani Botes. In die spervuurfase sal bieërs teen mekaar afgespeel word, todat, na die oordeel van die bodmeester die hoogste bod bereik is. Sy sal dan die bod toeslaan. Die bodmeester se besluit is finaal. LitNet aanvaar geen verantwoordelikheid vir 'n bod wat LitNet nie bereik nie. Die uitslag sal op LitNet aangekondig word en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.