Pop-Up Toast fotogaleryArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Toast Coetzer
Elke jaar rofweg in Desember vergader die Kaap se beste knoppiesdraaiers in die Independent Armchair Theatre vir die sogenaamde Knobfest - 'n aand van eksperimentele musiek waartydens lewendige instrumentasie met die gebliep gegenereer deur ingewikkelde masjiene en 'n paar laptops vermeng word tot iets vreemder as frikkie. Soms is die elektroniese feedback een te veel vir jou ore, maar wanneer hulle die mix presies reg strike, dan's dit 'n boeiende klankspel wat soos 'n wet dream oor jou spoel.

Knobfest 2005 sal binnekort op live CD beskikbaar wees van www.openrecord.co.za - waar meer info oor Knobfest gevind kan word, asook info oor die Open Record-familie van musikante. Gaan kyk gerus daar vir besondere Kersgeskenke.

Toast Coetzer

Klik op foto vir vergroting en volledige onderskrif.

Dit het gereën ...

Ross se girlfriend het die deur gedoen. ...

Not quite Fokofpolisiekar, nog minder Kobus!

Ramon de Silva op die kalimba ...

Ross Campbell se trommestel ...

Brendon Bussy se velskoen trap die effects pedal ...

Righard Kapp se kitaar

... Brendon Bussy ...

Die Knobfest 2005 span ...

En toe ry ek en Gil weer huis toe ...
 

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.