PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Jou woede was anders

Riëtha Zondagh

2004
Tegnologie versuim - die ou sentrales is weg
Die Effektebeurs is op SENS
Mense verloor besittings en kinders,
na ander lande
Ook ek moet na 'n plaas -
van 'n man met geld en geporseleinde tande
Alles verloor
'n Onwaarskynlike weldoener keer
dat ek myself vermoor
Die lyne bly dood. Kliënte soek histeries na my
Die spertye gaan verby
By die voordeur bars my hart
en toe sien ek die slang
Woede maak my tien maal sterker
Die bakkop Rinkhals
uitgevat in 'n aandpak
met 'n breë wit strikdas
staan hoog en fier voor my - met sy vleuels uitgespan
keer hy my vas
Jou Donder! Jy met jou
seunsagtige semen-sputum
ek maak jou vrek!
Die yster tref hom vinnig
voordat hy kan pik
Hy's dood, my keel is droog wanneer ek sluk
Jou woede was anders
Jy was net bang

Teen die aand is jy al amper vergete
Maar my woede bly besete …




LitNet: 05 Julie 2005

Klik hier vir meer oor Riëtha Zondagh

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.