PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Forced Removal 2

Magmoed Martin

(vir al my vriende, waar hulle ook mag wees)

nourrie annerdag toe stap ek mos innie Kaap
met die motjie en die laities aan die sy
en terwyl os verby die library stap
nêg ou Gamat oor sy projek
wat hy gloe moet het vir die skool
en die motjie sê mos toe
ek en Gamat moet library toe gaan
terwyl sy en Abdol die shopping doen
en na ’n uur of twie sal os weer opmiet
en met die is ek en Gamat library in
waar hy onmiddellik homself
tussen die boeke bevind
en is met die wat ek somaar deurrie boeke blaai
wan lies en ek is glad nie bevrin
en terwyl ek nog soe blaai
discover ek mos ’n photo
van soe oor die dertig jaar trug
en dit laat soemaar my hele lyf ruk
wan oppie photo was ’n vriend
wat ek tot vandag nog nêrens sien
dit was mos Simphiwe
Kanonstraat se eie troebadoer
en terwyl ek nog soe na die foto kyk
begin my trane somaar rol
wan ek remember toe daai dag
wat sy oupa nog ’n nuwe huis
in Gugulethu wil refuse
was sy dompas afgevat
en nog voor enige een nog iets kon doen
was Simphiwe en sy hele gesin
met al hulle possessions
deur die polisie weggevat



LitNet: 26 Maart 2004

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.