PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Magmoed Martin

Chapel Street blues

vir Natalie Goodall

Os almal experience soe once in ’n while die blues
especially as dit Maandag is,
nou ’n teacher kry oek sometimes die blues
at least soe eenkeer in ’n school term,
nou die anner dag chat ek met ’n teacher
van Chapel Street Primer
en os discuss toe mos die Monday blues
en soe begin sy toe te lag
arme ek wil toe dadelik wiet
hoekom sy soe lekker lag.

Haar storie was soe shocking
lat ek daarna glad my ore moet was,
sy praat toe van die laities
asof dit ’n soap opera was,
sy vertel my van die arsonist
wat op sy eie die skool wil afbrand
en van ou “Dikkes” wat die kleintjies bully
om ’n paar sente te maak
dan was daar oek die paar
wat gloe honger was
en die tuck shop profit verniet wil vat
en van die grootmeidkliek
wat die teachers se nerves kan klaar maak
en daar was oek ’n particular lot
wat gloe dat dagga deel van hul culture was
en sy sê daar was oek ’n skinnerbekkliek
wat sexual rumours vannie teachers spread
en daar was oek die smokers-groep
wat skelmpies innie toilet hulle tabak roek.

Ek vra haar toe
hoe sy oor haar skool voel
en sy sê ... okay
al kry sy elke dag ...
die Chapel Street Blues.

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.