PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Loewie se liedjie

(’n cabaret song)

Jaco Botha

Ek is die leë bottel wyn
Ek is die rose op jou graf
Ek is die buurman se swart hond
Wat in die nanag blaf
Ek is Kersvader sonder skoene,
Presente of ’n jas
Ek is die skeermeslemme,
Die patrone en die gas

{koor}
En ek is joune,
Alleen maar joune
En jy bly myne
En ek is joune

Ek is ’n droefgeestige deuntjie
Ek’s ’n orreltjie wat draai
Ek is die windjie oor die vlak
Wat in jou blaaie waai
Ek is die groot leegheid smôrens
Met swart koffie en pap
Ek is iets wat gebreek het
En skoensole vol kak

{koor}

O, my hartjie, my liefie
Die son sak weg
Jy bid vir liewe Jesus,
Maar jou hartjie bly sleg

{koor}

Ek is die bed bokant jou slange
Ek is Klaasvakie met ’n mes
Ek is die groot verlange
Die dors wat jy nooit les
Ek is ’n dansende geraamte
Tussen die klere in jou kas
Ek is die klein, vuil seuntjie
Wat jou motorkar oppas.

Ek is die reuk van pepermente
Elke Sondag in die kerk
Ek is die spitsverkeer
Van die huis tot by die werk
Ek is Kersvader sonder skoene,
Presente of ’n jas
Ek is die skeermeslemme,
Die patrone en die gas

{koor}

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.