PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Nanine se song

(’n liriek)

Jaco Botha

Die węreld is al baie oud
En waarheid het soos wyn verslaan
En al wat jy kan doen is om te gaan
En self te sien wat is daar nog om te verstaan

Dit is Sondag op Stellenbosch
Ek kyk na jou terwyl jy pak
Hoeveel klere pas daar in ’n sak?
Wat sę mens tog, vertel jy nog ’n laaste grap?

En as jy gaan
Wil ek met jou saam reis
Soos die son en die maan
Die mooiste paaie vir jou uitwys

In die sak op jou rug
Dra jy my gedagtes
En as jy luister op die spoor, sal jy
Miskien my hartklop hoor

’n Gryse dag in Rotterdam
Kleuters op ’n klouterraam
In jou briewe klink jy soms eensaam,
Jy skryf van ’n stad, nog ’n plek met nog ’n naam

En as jy gaan
Wil ek met jou saam reis
Soos die son en die maan
Die mooiste paaie vir jou uitwys
In die sak op jou rug
Dra jy my gedagtes
En as jy luister op die spoor, sal jy
Miskien my hartklop hoor

En as ek skreeu
Sal jy my net hoor fluister
En as ek huil
Sal jy my net hoor lag
Want die liefde loop ver,
Ver deur die węreld
Ek is die olifant se rug, waarop jy
Terug kan huistoe kom

Die tyd gaan tog so gou verby
’n Ander land ’n ander taal
Ons het toe van mekaar verdwaal
Die stilte tussen woorde het ons ingehaal

En as ek skreeu
Sal jy my net hoor fluister
En as ek huil
Sal jy my net hoor lag
Want die liefde loop ver,
Ver deur die węreld
Ek is die olifant se rug, waarop jy
Terug kan huistoe kom

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.