PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Vele redes oor waarom ’n gay vrou uit ’n straight vrou se bed moet bly

’n soort ballade

Joan Hambidge

Gewoonlik wil straight vrouens jou hê,
die gay girl,
wat help vertroos oor al die mans
wat hul in die steek gelaat het
met aborsies, geboortes en miskrame
en nooit geweet het van post-partum-depressie
of ’n orgasme gefake
soos koue melk oor Rice Krispries.
Gewoonlik wil hulle by jou bly,
die gay girl,
wat lamstjops kan braai,
kerrie en osstert behendig kan kook,
die swembad en skottelgoedmasjien kan skoonhou,
bereid is om Pick & Pay toe te ry,
’n derdeparty-skyfie te hernieu
in ’n lang ry vol wagtende mense,
en veral ’n eks-man op sy plek kan gooi.
Gewoonlik wil hulle neffens jou wees,
die gay girl
wat verstaan en vertroetel en begryp.
Maar wees gewaarsku, gay girls,
in die bed, ja, in die bed
soek hulle na meer as troos en troetel.
Dan moet jy uithaal en wys
anders haal jy nie die paal
en word alles ’n woordelose stryd.

L’envoi

Vergeet van vingertaal
hul begeer net die paal.

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.