PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Tankas

Joan Hambidge


Die liefde met haar
’n Mount Fuji hoog met sneeu
koud, bitter ysig
maar binne waar niemand sien
’n sluimerende vulkaan

         *

haal die sinkansen
oor die ver Japan vreemd
ek wis bepaald nie
hoe alles sou duur en duur
in ’n reis andersoortig

         *

die maan skyn nou hier
’n laggende vet Boeddha
oor my wit futon
jou son skyn buite hoopvol
oor ons leë dubbelbed

         *

’n valentynsdag
bring vele kubersoene
te kus en te keur -
kies vir jou ’n soen perfek
onbreekbare internet

         *

van Nagasaki
tot Kyoto, Osaka
Hiroshima, Tokio -
klink poësie alreeds op
in hierdie vreemde name

         *

eens was ons liefde
koestersag soos ’n duifveer -
nou net ’n onthou
van ’n skoolseun se kettie
laat bloedbevlekte merke

         *

Saterdagaand één
op ’n plattelandse dorp
dra ek saam met my
na plekke waar vervulling
’n fata morgana bly

         *

Sondagoggend sing
Callas haar liefdesberou
soos daardie Carmen,
die liefde ’n stiergeveg
met hartstog, haat, dood en rou

’n Tanka bestaan uit vyf reëls met vyf, sewe, vyf, sewe en sewe lettergrepe.

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.