 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
 |
| LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |
|
|
 |
Kobus Faasen is gebore op Harding en het
sy eerste vyf lewensjare hom gate uit geniet op Umzimkulu, op die ou Transkeise
grens. Op Vredenburg het hy ná sy pa se dood vir die eerste keer laasgenoemde
se gedigte oor sy wedervaringe as krygsgevangene in Italië onder oë gekry.
Kobus het as veertienjarige saans skelmpies in die bad begin skryf, in n
ongebruikte huiswerkboekie. Dit was vir hom baie lekkerder as draadtrek,
dié geheimsinnige spel met woorde. Die woorde het soos water uit n
kraan gevloei. Deesdae sukkel Kobus egter om sy muse terug te kry. Hierdie
liefde van hom is geruime tyd al afwesig sonder verlof, sy flankeer achterbergagtig
doer annerkant die blou berge. Die skrif is dus aan die kubermuur: verworwe
skryfgebreksindroom, fokkol kuur. |
|

|
Nuut pryslied vi' my muse
ons is allemal een
Orania blues
poëtaster
terroriste in kaapstad
jy mag my spraak beset (alles vloei aanmekaar)
reeds beleef
alleluja afrika
jan van riebeeck se gebed
sober muse
voorneme van n voormalige vlakplaasvegter
die gevalle hostelbewoner
ek skryf om te oorleef:
vrywaring teen amnesia
n grensgedig
versoening
wis uit die weerstand
verdrag voor die slag (danskraal, 9 desember 1838)
rooi gevaar / ingozi esegazini / dangerous liaison
o wee, hiv
ommie dood te haat
doodsindroom willie dood (verfyn eerder immuniteit daarteen)
terug / boontoe
|
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
|