PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



vir ’n hawelose mens

Carel Coetzee

die Oos-Kaapse kus druk my deur verkeer waar ek voetganger
’n rob tussen groot klipgeboue wankel eers links dan regs -
die ou klippe slaan vas teen die siel en die asem
bring ou gevoelens van destydse kuspartytjies
en matrose wat vloek soos lawaaierige seemeeue
op. son staan in ’n lang skadulyf tussen die laatmiddag-geboue,
langs die rivier woon ’n geboumuur
met ’n akkedisvel wat teen die rand uit ‘s’
die rivier dis ’n dooie maal op wat vis ruik,
ek swaai my lyf weg van die stad waar alles rol
soos die branders wat nooit rus vind
weg van die verkeer,
weg van die reuse-blikdromme en dragtige skepe
wat lę en loer en laat laai,
ek draai my skouer en my hart, loop wes
waar die land strand word en in woonstelle ver bo die aarde woon
ek gaan sit op ’n muur langs die pad oor die water
raak stil
ek wil ook wees soos alles hier wat uit die grond gebore is
die weerkaatsing van son op water teen my gesig voel,
alles wat oorbodig is
op ’n groot vragskip laai en laat vaar weg vanaf die kus
na kontinente waar daar rus is.

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.