PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Ek sal

Carel Coetzee

“I will have poetry in my life, and adventure, and love. Love above all ... Not the artful postures of love, not playful games for amusement of an evening [or a day - not part of original], but love that overthrows life - unbiddable, ungovernable - like a riot in a heart, and nothing be done - come ruin or rapture ...” — uit Hamlet


ek sal jou vind
al versplinter die blou in biljoen sterre soos stof
                          en ons moet wegtrek na vreemde planete
al moet ons oor die maan loop deur al die kraters van ou koeie
    uit die sloot
teleskope apollo’s en discoveries
al moet ons satelliete stuur oor die biblioteek van die melkweg
’n mikroskoop instuur soos ’n groot gogga deur die kanale
    van ons are
bloed sel en dna
nog ’n baba weeshuiskind
ek sal jou vind
deur die rooisee van venus ’n wal oopkloof tot aan die
                           ander kant
om die suidpunt van supernova novelles skryf van al die reise
sodat ek ’n hand vol klippe kan versamel van al die plekke
                          soos ’n bossie blomme versteen in ’n oomblik
                          al die plekke waar ons geswerf en gepluk het
sodat jy iets kan hê om vas te hou as die tyd se grou
my kom vat
en jy soet sit in die son van jou planeet
oud-versteen-alleen.

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.