Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
PoŽsie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Adverteer op LitNet / Advertise on LitNet
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek

Twintig digters. Twintig kwatryne.

Mont du Toit Kelder en LitNet het twintig gevestigde digters uitgenooi om elkeen 'n kwatryn te skryf wat die woorde "wyn" of "druif" of "wingerd" of meervoude daarvan bevat. Kom loer weekliks hier in om te sien hoe vaar hulle!

Bydraes deur ons lesers


Cabernet se donker bloed - Joop

“Die eed’le Wyn! Wie drink daarvan,
Die bly, voorwaar, ’n edelman.”
— AG Visser
“Miskien sal ek die wingerd prys
en nooit meer van hom drink
en net in ’n verbeelde glas
die koel gedagte skink.”
— NP van Wyk Louw
“Ek het jou verruil vir ’n droom
van ’n duisend kontinente
nou sien ek my glas se boom
en ek tel my laaste sente.”
— Koos Kombuis


Die Bolandse berge



Kommentaar? Skryf vir ons 'n brief vir plasing op SÍNet. Of klik hier vir verlede jaar se Mont du Toit-kwatryne.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.