So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die dwase meisies

CJ Botma

Na lang gewag het die slaap hul oorval
totdat met tromme en trompetgeskal
hul uit hul sluimer-slaap ontwaak om bang verstom
te hoor die bruid en bruidegom het aangekom.

O wee, nou’s daar werklik groot moles en die gasheer hoogs ontsteld
en wat hy als gesê het, word nie aan ander oorverteld,
en op die meisies word daar hard geskel met groot venyn
want oral staan die leë kanne wat vol moes wees met wyn.

Almal soek nou na die vate waarin die wyn gebêre was
maar als is weg want die meisies slaap mos gans te vas.
Die gaste vra nou ongeduldig: “waar’s die waens wat die wyn karwei?”
want almal sien tog uit na die lekker drinkparty

Intussen het die bruidspaar nie op hul laat wag en gou verdwyn
want in die bruidegom se tas was ’n lekker vet karba met wyn.
Dit was ook nie lank nie of die tweetjies praat oor snaakse dinge
en het skoon vergeet van gaste en dié is luid aan ’t singe.

Dié wie nog onthou van die dwase meisies van weleer
en die lesse in die Groot Boek waaruit ons aldag leer:
“As jy ’n plig het, maak tog seker dat jy nie aan die slaap raak
en die gasheer jou betrap en hy jou dalk moet wakker maak!”



LitNet: 03 Junie 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.