Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die teensaad van 'n Man

In Teensaad op: "Die oorgawe van 'n vrou" deur Katryn

Geel Slang Salie

As ek pyn in woorde kan begryp
Sal die papier in bloed versuip
Een seker laaste trek
met skoonpa slag
My hart laat vrek

Toeval word vandag verstaan
Deur hoog heilig geestelik,
As nie bestaan

So was dit dan godsbeplan ...

Sandton City was die veld
Vir weerontmoetings held
Nommers detail date
So ons toekoms besluit

Opgewonde dag beplan
Geen gedeelte ongedaan
Heilig Een voor kansel man
Wortel koek al reeds besoek

Verhale van jou los geflos
One-night stand
bedopmaak-maat
Slet gedag;
my hart en piel verniel
sien ek diep
in jou komspleet-siel

So sou jy op ‘n dag besluit
Doggie style verruil vir ander date
Gesament meervoudig kont befonk
Wegsmyt vir jou hardkop andersgeit

Hoe en waar
Sal ek my ballas teen kan slaan
Die hart pyn kan verstaan
As balbotter
in teensaad skuim
Borrel uit ‘n ander tonnel?




LitNet: 20 Desember 2005

Wil jy reageer op hierdie gedig? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.