Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Swinger Kids

Kangaroo

"Ek dink ons moet vanaand soontoe gaan," sê sy met 'n skewe glimlag. Ek verstik aan my koppie louwarm koffie en spoeg amper alles oor die tafel uit.

"Kom weer?" sê ek terwyl ek probeer om myself tot bedaring te bring. Dit is nogal 'n drastiese verandering van die "Is jy mal in jou donnerse kop?" wat sy gegil het toe ek die eerste keer die idee van 'n swingers klub opgebring het.

"Ek dink ons moet gaan kyk, net sien wat daar aangaan," fluister sy.

Dit was nie nodig om nog 'n keer te vra nie. Ek gryp my sel en bel die nommer van 'n klub wat ek op die internet gekry het. 'n Vinnige gesprek, paar padaanduidings en alles is gereël. My kop draai - jare se laataand internet-pornfantasieë kan dalk net waar word … dalk net.

Op pad deur die laataand donkerte begin ek te wonder of dit regtig so goeie idee was. Hoe groot is die ander mans daar se ... jy weet ...? Het hulle ook maar 'n bietjie van 'n love handle of lyk die hele spul soos Tom Cruise of John Holmes?

"'n Ander vrou moet net nie aan my raak nie," onderbreek sy my wroegings oor my selfbeeld. "Ek sweer ek klap hulle as hulle iets probeer - ek is nie bi nie." Ja wel, 'n man kan seker nie alles in die lewe kry nie, so ek besluit om nie te ver te push nie.

'n Toer deur die klub, aandete en 'n stripshow deur 'n girl wat nie kan ritme hou nie vlieg verby sonder dat ek veel kan onthou. Alles is 'n waas van vreemdelinge wat vriendelik groet en glimlag asof hulle jou in die Spar raakloop.

Heel gepas begin "Born to be Wild" van die dansvloer se kant af dreun en 'n stroom mense skuur verby ons. Omtrent een of twee songs later en 'n paar mense is halfpad uit hulle klere uit. Oral waar ons kyk, is dit topless vrouens in hulle g-strings. Die mans lyk of hulle bietjie meer teruggetrokke is, en daar is net 'n paar wat sonder hemde in die see van mense op die dansvloer verlore raak.

Om in te pas raak ons ontslae van ons klere en draai die handdoeke wat hulle uitgegee het om ons. Ons dwaal deur die klub soos toeriste, loer in elke kamer en agter elke gordyn. 'n Groot vertek agter swaar gordyne trek ons aandag. Matrasse lê die hele kamer vol en oral is kaal lywe wat lek, soen, vryf en vat. Kreune kom van oralsoor. Ons maak onsself tuis in die een hoekie wat nog oop is, langs 'n ander couple wat ons vroeër die aand ontmoet het. "Ook ons eerste keer," het die vrou gegiggel terwyl ek na haar gestaar het en gewonder het hoe sy sonder klere lyk.

Ons gooi die handdoeke eenkant toe en gaan lê langs hulle. Asof hulle dit vooraf geoefen het, beweeg haar hande na my vrou se borste. In plaas van die klap wat ek verwag het, trek sy haar nader en hulle monde kom bymekaar, eers vir 'n sekonde en toe vir wat soos 'n ewigheid voel. Hulle hande vryf oor mekaar se liggame. Ek voel hoe ek hard word agter my vrou en sy druk met haar rug teen my. Die ander vrou se man lyk meer geïnteresseerd daarin om te kyk en skuif eenkant toe. Terwyl my vrou vir my wys om op my rug te gaan lê, kniel die ander vrou oor my gesig. Ek ruik haar parfuum en voel hoe sy agteroor leun en my harde spier vashou vir my vrou om op te gaan sit. Terwyl my vrou stadig op en af begin te ry bo-op my, druk die ander vrou haar pelvis ritmies teen my mond vas. Vir oomblikke voel dit of ek gaan flou word, totdat ons al drie kom. Die ander mense in die kamer is so besig dat hulle nie eers opkyk na die gesteun en kreun wat van ons kant af kom nie.

Toe ons weer by die klub se deur uitstap, begin die son oranje op die horison te brand. Die lug is ysig koud, maar nie een van ons twee het nodig om 'n baadjie aan te trek nie. "Het jy nog hulle nommer op jou sel?" vra sy terwyl ek die kar oopsluit.

"Ja," sê ek, "hoekom?"

"Sodat jy vir volgende week weer kan bespreek, natuurlik," sê sy met 'n glimlag.



LitNet: 01 July 2004

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.