Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die naweek: Deel I

UB6IB9

Dit was in die September-skoolvakansie 1970 net voor my matriek-eindeksamens en hier sit ek rustig teen my wil op die N3 vanaf die Vrystaat na Pretoria. My ouers het skielik besluit dat dit bietjie tyd is om vir tannie Betsie te gaan kuier, siende dat sy so bietjie moeilik trek van oom Ben se skielike afsterwe. Ek sit lekker agter in die motor en droom van my "date" wat ek sou gehad het Saterdagaand en nou moet ek die hele naweek op 'n kleinhoewe buite Pretroria spandeer met absoluut niks om te doen nie.

Ons is nou op Heidelberg en Pa trek af by die vulstasie om vol te maak terwyl ek vir ons 'n paar koeldrankies by die kafee loop kry want dit is hel warm in die kar en van lugreëling het ons nou nie eintlik geweet nie. Dit is darem gelukkig nog net so 'n uur se ry voor ons daar is en dan sal ek maar so bietjie die plek "scan" om te sien of daar darem iets is om my besig te hou vir die naweek. Ek weet dat nie ver van my tannie se plot af nie is daar so 'n General Dealer-winkel wat aan 'n Portugees behoort en sy dogter sal hopelik daar wees want sy help gewoonlik uit agter die toonbank, nogal 'n mooi stuk met sulke lang swart hare en wie weet, miskien tel 'n ou nog so 'n gelukkie op. My neef Chris, wat nou in die weermag is, het haar so paar keer uitgeneem en hy het my vertel dat sy nogals 'n gewillige kat is, en ek wat volgende maand negentien word so op Halloween-dag is altyd gereed vir so bietjie aksie en moet my reputasie as 'n "skerpioen" mos hoog hou. Mense sal nou dink dat ons laaities wat daar op 'n klein dorpie in die Vrystaat grootword, niks van die lewe af weet nie, maar laat ek julle 'n geheim vertel, dat ons spyker al van standerd sewe af en sal 'n paar manne in die stad dalk so paar "tricks" kan leer.

Dit is nou so twee-uur die middag en moers warm in die kar en soos gewoonlik wil die oukêrel mos altyd deur die stad ry. Ons is nou net besig om om die kerkplein te beweeg; dis die "seventies" en net waar jy kyk, loop die meisies met sulke kort mini's en klein bostukkies rond - genoeg om enige ordentlike gesonde boerseun 'n ereksie te gee wat 'n perd sal laat skaamkry. Ek kom ook agter dat die oukêrel self so bietjie rondkyk en amper oor 'n rooi verkeerslig ry, maar net een kwaai kyk van Ma en hy is weer die ene konsentrasie op die pad.

Dit was nie lank nie en ons is buite Pretoria op die Warmbad-pad en uiteindelik by die afdraai na die kleinhoewe toe. Soos ons by die hek inry kom die twee groot Great Danes aangehardloop. Ek haat die bliksems want hulle het 'n alewige gesnuif hier tussen jou balle en hulle bekke kwyl die heeltyd. Tannie Betsie staan op die stoep ons en inwag en daar is groot opwinding en 'n oor en weer gegroetery soos ons uitklim.

Soos gewoonlik laai ek die tasse af en neem dit na die gastekamer waar my ouers gaan slaap en toe na my neef se kamer waar ek sal parkeer. Hy het so lekker "cosy" kamer amper apart van die huis met 'n hi-fi platespeler en 'n groot versameling LP's soos die Beatles, Rolling Stones, Eagles ens en ek weet ook waar hy al sy Scope- en Playboy-tydskrifte wegsteek.

Terug in die kombuis is tannie Betsie besig om die ketel te kook vir koffie en bied vir my en pa elk 'n yskoue Lion Lager aan wat ons gretig vat. Sy en my ma babbel al twee gelyk en net hulle kan mekaar verstaan terwyl ek en die oukêrel maar so bietjie stilte en vrede gaan soek op die buitestoep met die koue bier wat toe lekker sak.

Dit was nie lank nie of tannie Betsie roep my. "Jy weet mos waar is ou Manuel se winkel; wil jy nie gou vir my gaan meel koop nie want ek wil graag 'n paar scones bak vir môre?" vra sy. Sy sê toe dat ek sommer my neef Chris se motorfiets moet vat want die ding staan net in die motorhuis en die battery word pap as dit nie gery word nie. Dit is natuurlik net wat ek wil hê want nou kan ek sommer kyk of ou Manuel se dogter daar is en haar so bietjie opchat. Tannie Betsie het my die geld en die motorfiets se sleutels gegee en ek kan nie gou genoeg die fiets uit die motorhuis kry om by die winkel uit te kom nie. In my gedagtes het daar allerhande onheilse gedagtes omgegaan wat ek seker was Linda Lovelace sou laat bloos het. (Sy was my favourite Idol in daardie dae gewees.)

Die 50 cc Honda Fury is nou seker nie die coolste motorfiets wat ek van weet nie, maar na so paar skoppe brom die masjien en daar trek ek die pad af met die honde wat my volg tot so by die hek (irriterende bliksems).

Die winkeltjie is seker so 'n kilometer van die huis af en binne minute stop ek voor die winkel en trek die fiets op sy voetstuk. Baie opgewonde stap ek die winkel binne, maar dit is maar stil en in die hoek sit ou Manuel en nog 'n ander ou en kaart speel. Agter die toonbank staan 'n jong meisie en vra my onmiddellik of sy my kan help. Dit was definitief nie die meisie wat ek in gedagte gehad het nie, want sy was veels te jonk, maar ook baie aantreklik met lang swart hare. Ek vra toe vir die meel, wat sy van die rak af haal en ek voor betaal. Ek was nie seker wat die meisie met wie ek eintlik wou praat se naam is nie en toe vat ek maar 'n kans en vra: "Where is Maria?" waarop sy antwoord "Oh! My sister went to Margate with friends for the school holidays." Onmiddellik sak my moed in my skoene en ek dink daar is my hele naweek nou in sy moer in; hierdie kleintjie is baie aantreklik en het nogals 'n paar groot borste, maar sy is seker minderjarig en dit is net kak soek. Ek koop toe maar 'n Coke en 'n pakkie tien Lexington en bedank haar vir die diens en vat pad terug na die plot.

Die aand is toe maar baie vervelig met my ma en tannie wat aanmekaar babbel, en na aandete gaan ek maar kamer toe om musiek te luister en te slaap. Dit is baie warm en ek besluit om voor ek gaan slaap, 'n lekker koue stort te vang - die effe koue water is heerlik en ek dink aan my nuwe meisie in die Vrystaat, Patsy: sy is ook 18, maar in standerd nege in die Engelse klas. Haar pa het so drie maande gelede 'n oorplasing van Durban gekry platteland toe en ons sien mekaar seker nou so drie weke. Sy is baie sexy en het 'n lyf wat vir niks skrik nie. Ons het nog nie fisiese seks gehad nie, maar laas Sondagaand na kerk het ek 'n draai by haar gaan maak. Haar ouers is baie liberaal en laat my toe in haar kamer om musiek te luister ens. Sy het op die bed gesit met haar bene gekruis met 'n denim-sjoebroekie en 'n boobtube aan, so tipiese "Durban babe". Met allerhande fantasiegedagtes in my kop kon ek dadelik voel hoe ek begin 'n horing kry. Ek dink toe hoe sy my gevra het om langs haar te kom sit; ek was bietjie senuweeagtig maar sy het my verseker dat dit OK is met haar ouers en hulle nie sal inkom nie. Sy het teen my kom lê en ek kon die vars reuk van seep en sjampoe op haar lyf en haar hare ruik, wat my baie opgewonde gemaak het en dit het gevoel of daar nie genoeg plek in my stywe kerkpak se broek is om my penis te akkommodeer nie.

Ek dink hoe ons saggies begin soen het en ons tonge mekaar gevind het, hoe ons stadig plat op die bed gaan lê het en ek saggies oor haar ferm borste begin vryf het terwyl sy saggies begin kreun het. Dit was nie lank nie of ek het my hande onder die boobtube ingedruk en ek kon voel hoe hard haar tepels word. Ek dink hoe ek die boobtube stadig opgeskuif het en my kop stadig af na haar borste beweeg het en met my tong saggies oor haar tepels gelek het. My oë was die heeltyd half toe en haar asem het al hoe meer gejaag en daar het fyn kreungeluide by haar mond uitgekom. Dit was toe ek my oë stadig oopmaak en haar lyf bewonder dat ek amper deur die plafon gespring het. Dit was dié dat ek agterkom dat sy haar sjoebroekie losgemaak het en besig was om haarself te vinger en ewe skielik was daar definitief nie meer genoeg plek in die kerkbroek nie, my horing het so styf geword dat dit eintlik gepyn het. Sy het saggies vir my gefluister dat ek ook my broek moet losmaak en met myself moet speel. Wel so iets het nog geen meisie ooit aan my gevra nie en my hele lyf het gebewe terwyl sy al hoe meer kreun en al hoe vinniger oor haar klitoris gevryf het. Ek wou toe self haar begin vinger, maar sy het my gestop en gesê dat ek myself moet maak. Ek was besig om my stywe horing uit my broek te haal toe haar hele lyf begin ruk en sy begin kom. Daardie oomblik was net te veel vir my en toe ek nog wil regdraai en my voorvel so stadig oor sy kop trek wat nou papnat van pre-cum was terwyl Patsy vir my kyk, het ek ewe skielik net lam geraak, en so 'n weird gevoel wat ek nog nooit voorheen ondervind het nie het deur my hele lyf getrek. Dit was toe dat ek voor ek kon keer, bo-oor haar maag tot in haar nek so 'n boog kom spuit. Die volgende skoot was oor haar kaalgeskeerde koekie tot in haar naeltjie en toe op haar bed. Ek het toe net hygend plat gaan lê terwyl sy die warm kom so oor haar borste vryf en in my oor fluister dat sy nog nooit voorheen kom so sien spuit het nie en sy dit graag volgende keer binne in haar wil voel inspuit.

Met dié gedagtes staan ek nou hier in die halfkoue stort en kom agter dat my voël stokstyf staan en dink net hoe ek dalk môre-aand kon gescore het met Patsy, want sy het belowe dat ons gaan seks hê, met die woorde: "I am still going to fuck your brains out." Ek begin my toe stadig masturbeer en voel dat my kom baie naby is, ek voel hoe my voëlkop al hoe harder swel en die volgende oomblik spuit die kom uit tot teen die teëls en op die vloer. Ek voel net hoe my bene heeltemal lam raak terwyl daar nog van my warm kom teen hulle afloop. Dit neem so paar minute om te herstel en ek spoel my toe goed af en klim uit die stort om my af te droog. Ek was nou redelik moeg na die dag se gery en klim toe maar in die bed en wonder wat ek môre alles gaan doen op hierdie vervelige plek. Sal maar probeer 'n plan maak om so bietjie stad toe te gaan …


Word vervolg...



LitNet: 06 September 2005

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.