Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Ant Katy se droom

Piet-Paling Pretorius

My ant Katy is ’n vreeslike vrou, maar ek meen vreeslik, my ou. Sy verpes my sonder ophou, oor girls, booze, rook, my baardstoppels, enige ding wat my ongemaklik maak. Kyk, as dit iemand soos die klipkop van ’n Dietlof is wat so met my neuk, moer ek hom sommer net daar. Maar wat maak ’n mens nou met ’n vroumens soos sy, wat hoeveel jare ouer as ek is, maklik tien jaar of so?

Net verlede week nog sien sy deur ons venster hoe daardie klein kanarie wat op die punt van die straat bly, Charlotte, my in die straat voorkeer en eers ’n ruk staan en chat. Die duiweltjies dans in ant Katy se blou oë waarin ek nooit meer as ’n paar sekondes kan kyk nie. “Wow, Rambo, maar sy het die hots vir jou, hè! Ek dog sy gaan jou net daar in die straat soen. Jy moet inmove, jong.” Altyd die Rambo-nonsens. My ma-hulle noem my Rammie; ek dink dit was eers Rammetjie en ek is alles behalwe mal daaroor — dit klink soos iets uit Liewe Heksie — maar ant Katy is nog erger. Rambo is net die naam wat sy nodig het, want sy spot die hele tyd dat ek kastig so tough is. As ek van die gym af kom, lag sy: “Sjoe, maar jy’t behoorlik ysters gepomp, jy’s sopnat. Wys my jou muscle!” Maar dan is haar oë nie op my bo-arm nie, laat ek jou vertel, my ou.

Ek moet behoorlik vir haar wegvlug.

Oukei, ek sal dit maar sê: al weet ek nie hoe om dit te hanteer nie, is dit nogal nice as ’n vroumens agterkom jy het in net twee jaar se tyd ’n slot se liggaam ontwikkel en dat jou hare en klere funky is. Sy merk klein dinge soos jou nuwe Reeboks of cK-cologne of Madonna-poster, goed wat ouer mense nie raaksien nie of oor moan omdat dit geldmors of stupid is.

Maar nou is sy ook nie goed vir my liggaam nie, maar glad nie, my ou.

Dis net die hele tyd ongoddelike kort mini’s of ’n denimbroekie met uitgerafelde pype wat dáár staan, hempies wat voor vasgeknoop word sodat ’n hele bruingebrande borskas en die gladste magie wys. En nooit, maar soos in nooit, ’n bra oor daardie heidense mooi wipborsies nie, ek lieg nie.

Hoe moet ’n man dit dan hou, my ou?

Dietlof maak my die moer in as hy begin hyg en sy tong laat uithang wanneer ons deur die venster sien hoe sy in haar kortbroek oor ’n bedding buk dat die boudrondinkies soos heerlike appels begin wys. “Manne,” kerm hy, “ek gee my nuwe bike as ek net een keer daardie woltoffie kan eet.”

Ek lag maar saam, wat kan ek doen? Ek kan nie vir die vent sê dat my nagte ook maar baie onrustig is nie, omdat ek snags elke indruk van daardie godin se liggaam in my gedagtes soos in ’n foto-album deurblaai. So en so het sy in haar mini by haar pers Volla uitgeklim, die regterbeen daar eenkant dat wit flits. So en so het sy oor die tafel gebuig om kos neer te sit, sodat twee perfekte aardbolle in haar V-hals voor my verskyn het. Allamaggentag.

Ek kry my opstroppelis meneer met die beste wil nie gepaai nie. Ou dominee Waalburg se vermanings oor selfbevlekking in die katkisasieklas maak my ook lam in die lende, want sodra my ooraktiewe gewete vir goeie beheer sorg, verloor my meneer alle beheer. Ek slaap ordentlik met my hande bo die kombers, soos ek geleer is, maar die oomblik as ek slaap, neem die drome oor. Jy het nog nooit iemand so vinnig aan die slaap sien raak nie. Warm seesand van die verlate eiland, palmblare bo my, die bruinste bokkielyf wat oor my buig, die kleinste spierwit bikini, die gladste rooi hare wat oor my gesig val, die skerpste tandjies wat aan my skouer begin knibbel.

Ek moet tydens hierdie aanvalle van heiligheid maar pajamabroek was en wegsteek, ’n helse schlep. Maar dit is nie hoe lank nie of die meneer sleep my maar weer op die breë weg saam.

Hoe moet ’n man dit dan hou, my ou?

Verstaan my mooi, my ouers het my goed opgebring, erg ordentlik en christelik en so, en ek vergryp my nie aan ergerlike sondes wat in Levitikus sou kon land nie, nee glad nie. So is ek ook nie die soort ou wat onreine gedagtes oor familie kry nie, nee glad nie. Maar nou is ant Katy my pa se stiefsuster en dus nie bloed van my bloed nie, darem.

En kyk is vry, en luskry daarby.

“Komaan, meneer, hou daardie oë in toom,” sal sy sommer sê as sy sien hoe ek na ’n girl se bene kyk. Meneer, nogal! Ek ken net een meneer, en dis myne. Maar vaderdank, al kom sy seker agter hoe my oë haar eie lang bene soos daai pienk slaplanglekkers opvreet, sê sy darem nooit iets daaroor nie. Ek sal dit wragtig nie oorleef nie.

Ek moet sê, al is sy hoe ’n pes, sy het class. Sy kuier gereeld by ons, my ouers is mal oor haar. Sy het eers na ons omgewing getrek toe ek al hare aan my onderlyf begin kry het, soos die bokgod Pan wat elke nimf wil bespring. Sy het lank oorsee gestudeer en gewerk, en toe ek haar die eerste keer weer na haar trekkery terug Suid-Afrika toe sien, kon ek my oë nie glo nie. Sy was die Angelique wat ek in ’n paar wilde, geleende boeke leer ken het, die pragdier met die lang, slanke liggaam wat ek al hoeveel keer op die eilandstrand in die son platgetrek het.

In haar tyd in Europa het sy baie grênd gewoontes en maniere aangeleer, maak geen fout nie, maar sy bly ’n vrye, vrolike gees. Agter my ouers se rug vang sy die vreeslikste goed aan. Sy laat my gereeld aan haar Franse Gal-wat-ookal-sigarette draw, al maak rook my bietjie naar. Sy wil hê ek moet ’n smaak vir haar slegte moutwhiskey ontwikkel en dwing dit kort-kort in my keel af as ons alleen is. Sy probeer my van die ewe slegte rooiwyne leer. Sy druk my voor die bors in ’n stoel neer en laat my na die weirdste Barokmusiek luister, Bach in simpel klawesimbel wat klink soos ’n getingel op blik.

Feit is, ek leer moers baie by haar. Veral van vroumense, van hoe hulle dink en voel. Sien, sy het lank hierdie ou gehad wat agter haar aan was, ou Tim, ook maar ’n nerderige poephol as jy my vra, maar geleerd en self classy en so. Dan vertel sy my met skitteroë wat hy nou weer vir haar gedoen of gegee het, kosmos wat niks kos nie, maar haar hele woonstel vol, of ’n stupid stuk costume jewellery of ’n miniatuurboekie, of hy vat haar op ’n werksdag vir ’n piekniek dam toe. Big deal, het ek telkens gedink.

“Hy laat my nogal baie spesiaal voel,” het sy altyd gesê, maar soms was daar ’n soort hartseer in haar stem as sy van hom praat. Sy het seker die hele tyd geweet dit sal nie werk tussen hulle nie en hy het seker geweet hy sal haar nooit kan tem nie.

Hoe ook al, toe hy haar ’n paar dae gelede los, het haar kop heeltemal uitgehaak, want sy is totaal te romanties om gesond te wees. Haarself twee dae in die woonstel toegesluit, my ma was die enigste wat kon inkom en haar kon dwing om iets te eet. Ek was so die moer in dat ek die vent met my kaal hande kon vermoor.

Bliksemse bleeksiel, hoe onnosel kan ’n mens wees. Wat het sy gesien in ’n drol wat iemand soos sy kon los?

Sy het geweet my ouers het lank voor die tyd verlede naweek in die Wildtuin bespreek. Net hulle twee, want ek haat die daglange karsittery en ’n gestaar na skeel bobbejane en kroeserige blouwildebeeste. Hoekom kyk ’n mens nie na die goed op TV en kry klaar nie?

Pa en Ma sit Saterdagoggend en tob of hulle nie maar moet kanselleer nie, met Katy in so ’n TT, ’n totale toes, oor ou Tim. Eintlik ’n blerrie TTT. Toe daag sy die oggend uit die bloute daar op. Bright en breezy asof niks gebeur het nie.

“Vir wat is julle twee nog nie weg nie, julle moes die diere al by die waterplekke gekry het!”
Pa vra nog half lomp of sy orraait is, net om iets te sê, maar sy gryp my om die lyf en lag uit haar maag.

“Watse vraag is dit? Ek en Rambo gaan die plek rooi verf. The merry-go-round is in town, by die skouterrein, ons gaan amok maak vanaand.”

Wat ons toe ook doen, maar soos in behoorlik, my ou.

Sy wil op alles ry, hoe vinniger, hoe beter. Sy ry agter my op die swaaie en skop my dat ek hemel toe trek. Op die ding met die seekatarms skreeu sy asof sy vermoor word en gryp my om die nek dat ek nie kan asem kry nie. “Red my, Rambo!” skreeu sy in my oor. Sy skater dat die trane oor haar wange streep.

Toe ek weer sien, druk sy ’n bottel Black Label in my hand en drink ghloek-ghloek uit hare. Sy het ’n six-pack in haar Volla. Ek probeer die bottel onder my windbreaker verskuil hou, netnou sien iemand wat vir Pa-hulle of by die skool gaan vertel, en sy wil haar doodlag.

Hier teen die derde bottel jol ons al vir ’n vale hel. Ek het haar nog nooit so vrolik gesien nie. In haar miniskirt en met haar poniestert kon sy my girl gewees het, ek dink sy lyk jonger as ek, en ek voel nogal moers trots om saam met haar gesien te word. Ons stamp al wat leef met ons stampkarretjie uit die pad uit en sy gaan tekere asof ek in die Indy jaag. Ek pot vir haar ’n beertjie met die windbuks los en sy maak asof dit die wonderlikste persent is wat sy nog ooit gekry het.

“Rambo, my hero!” skreeu sy, gooi haar arms daar voor almal om my nek en soen my bloedrooi dat ek tot in my haarwortels rooi word. Vir ’n hartstoppende oomblik is daardie hele slanke liggaam teen my vasgedruk, maar ek bedoel die hele een.

Tussen die biere deur kou sy popcorn, softserve, spookasem en ’n toffie-appel dat haar hele tong rooi is wanneer sy die appel lek. Ek wens net die appelding wil vir altyd hou dat ek na daardie lang orgaan met die skerp punt kan staar terwyl hy om die ronding krul.

Sy weier dat ek ’n sent betaal, ek voel skoon skuldig. Sy is ’n grafiese kunstenares en sy kan seker ook nie so ’n hot salaris kry nie.

Die vroumens werk my gal hoor, ek is heeltemal lighoofdig van die bier en die rondslingery en die gedraw aan haar sigaret, maar veral van haar. Haar arm is met elke rit om my, haar hele kaal been onder die mini warm teen myne onder die kortbroek, en ek kan waaragtig daardie tepels teen my arm voel, stokstyf van die koel aandlug of miskien die opwinding.

Kort-kort raak my meneer so opstroppelis dat ek moet skuins sit en hoop sy kyk nie af nie.

Hoe moet ’n man dit dan hou, my ou?

Maar sonder die geringste aanleiding raak sy laataand skielik stil en bek-af. “Ons moet maar gaan kiep, Ram, ek is jammer, maar ek het ’n bietjie van ’n rowwe tyd agter die rug.”

Ons praat niks in haar Volla op pad huis toe nie. Sy vra darem of sy kan kyk na haar sepie wat Ma vir haar opgeneem het en ek is nogal bly, want ek wil nie hê sy moet loop nie. Ek weet ook dit sal die slegste ding moontlik vir haar wees om nou alleen in haar woonstel te gaan sit, miskien is daar nog ’n verdroogde kosmos êrens. Ek gaan sit maar op die bank en TV-sport kyk terwyl sy koffie maak.

My hart begin doef toe sy die lig agter ons afsit en sonder ’n woord met ons bekers koffie langs my op die bank kom sit. Ek spring sommer van verbouereerdheid op om haar sepie aan te sit. Maar dis net die hele tyd Ridge met sy moerske kakebeen wat in girls se oë staar en nie een keer Brooke in haar bikini nie, ek raak bliksems verveeld. Kan jy dink dat iemand soos ant Katy na sulke stront kyk! Die bier moes ook sy ding gedoen het, for sure, en nie lank nie, toe’s ek weg voor.

Toe ek wakker skrik, skrik ek my yskoud. Sy het met haar kop op my skouer afgesak, self aan die slaap. Ek dog eers ek droom, want ek het daardie hare al hoeveel keer op die eiland in my nek gevoel, maar na ’n ruk kreun sy en sak agteroor sodat sy skuins oor die bank lê.

Ek sit maar versteen na haar blinkgladde bene en staar, hulle is eindeloos lank, die ouens sê mos altyd dis die lere na die paradys. En na haar digte hare wat gewoonlik oor haar skouers rol, nou in koperstrale oor die kussing uitgewaaier. En na haar groot oë met die lang wimpers nou op haar wange. En na haar slanke skouers bo die riffelbolyn van die bloes. En na haar borsies, gepunte heuwels onder die gladde materiaal. En na haar naakte borskas wat onder die vasgeknoopte bloesie uitdein en dan wegsink tot by die pragtige naeltjie. En na haar vol, rooi lippe en waswit wange.

Ek het in my ganse lewe nog nooit so iets moois en begeerliks gesien nie. Ek weet dis sonde, maar ek wil eintlik bid dat sy nie moet wakker word nie. Ek sal die nag deur na haar kan sit en staar.

Maar dis nie al nie wat gebeur nie, maar glad nie. Na ’n ruk mompel sy en swaai waaragtig haar bene oor myne, ek lieg nie.

Ek haal nie asem nie, want die mini het so hoog opgeskuif dat haar pantie wys. Met V-vormige kantwerk, so laag in die sygladde materiaal af dat ek in die lig van die TV donkerte onder die kant kan sien. Weerskante van die mooiste bultjie wat nog ooit gemaak is, is daar ook ’n spierwit kantrantjie in die waai van haar bruin bene. Daar is nie rek om die bene nie, ek dink dis van die Franse soort.

Ek dog ek vrek net daar.

Om alles te vererger, is daar mos geen manier wat ek kan keer dat my liggaam met my kaal bene hier onder haar eie warm, naakte bene veranderinge begin ondergaan nie. Kyk, ek wil nie brag nie, maar dis nie net my lyf wat die laaste paar jaar skielik uitermatig groot geword het nie. En daardie verdomde meneer gee my deesdae heavy grief, hy steur hom aan geen instruksies van my brein af nie.

As sy nou gaan wakker word en die paal onder haar voel, verdwyn ek van hierdie aarde af.

Maar dis nog nie die einde nie, maar glad nie. Sy sê weer iets wat ek nie kan uitmaak nie en swaai skielik haar arm oor my bors. “Tim, hou my vas,” fluister sy, hierdie keer duidelik hoorbaar.

Ek weet nie wat oorheers terwyl die bloed deur my are bruis nie — woede oor die simpel vent wat haar gedrop het, of jammerte oor die verlange in haar stem, of my eie rasende begeerte.

Hoe moet ’n man dit dan hou, my ou?

Ek besluit, nou moet ek maar deurdruk, leun effens oor en sit my arm lomp om haar skouers, wat anders kan ek doen? Sy glimlag dat haar perfekte tande wys, haar oë steeds toe, en laat haar arm teen my bors op en oor my nek opbeweeg en laat haar kop teen my bors sak sodat die syhare oor my kaal arm afgly. “O, Tim,” sug sy.

Haar mond begin warm teen my nek beweeg, sy draai haar kop heen en weer en haar oop lippe raak net-net my kakebeen. Sy fluister weer woordjies wat ek nie kan uitmaak nie, trek my bolyf teen haar vas en haar mond beweeg stadig, oneindig stadig, oor my wang heen.

Toe daardie oop lippe so sag soos roosblare oor myne vou, raak ek in ’n soort beswyming.

Ek kom na ’n lang ruk eers agter dat my vry hand na haar bewegings teen ’n sagte bors rus. Haar lippe begin dringend heen en weer oor myne beweeg en skielik skiet haar tong in my mond in. Ek kan my self nie daarvan weerhou om te kreun nie.

Ek kan nie glo wat ek aanvang nie, bewend van opwinding en vrees soos ek is. My hand gly sonder moeite onder die bloes in. Met verstomming tas ek die stywe en tog sagte heuwel af totdat my vingerpunte om die tepel vou. Ek voel hoe dit nog harder onder my vingers word en sy kreun skielik asof sy seerkry.

“Tim, wat doen jy aan my?” fluister sy wanneer sy haar mond ’n oomblik terugtrek.

’n Been begin byna krampagtig oor my maag op beweeg, heen en weer oor my kloppende meneer. By haar mond verby kan ek nou die hele pantie sien, haartjies krul by die kante uit. Ek sit en ruk so groot as wat ek is.

Haar hand tas tussen haar bene oor my broek heen. Voordat ek besef wat aangaan, trek sy die zip af. Ek sidder wanneer haar warm handjie om my kloppende ding vou en dink beangs alles gaan net daar verby wees, want ek sal nie kan hou nie. Gelukkig het ek daardie oggend met die wakkerwordslag gesorg dat Moeder Hand en haar vyf dogters die bliksem voorlopig tevrede maak.

“O, maar jy is groot,” fluister sy terwyl haar hand op en af oor die meneer gly. Ek versteen en verloor byna net daar my paraatheid, want ek verbeel my ’n oomblik sy is wakker. Maar haar oë bly toe en haar mond bly oor myne soek en suig, soos ’n baba aan ’n bors. Daardie skerp tongpunt kriewel soos ’n slang oor my tong heen dat ek inmekaar krimp van die lekkerte.

Nou laat ek maar my hand van haar skouers ook tussen haar bene afgly, wat anders kan ek doen? Die oomblik toe ek voel hoe nat en warm sy onder die sy is, roep sy in ekstase onder my mond uit.

“Kom in, ek wil jou hê,” sê sy dringend en bevry die meneer uit sy gevangenis dat hy voorbarig soos ’n Jack-in-the-box tussen haar bene opspring. Ek wil net daar vrek. My vingers gly uiters versigtig onder die kantrantjie in en wanneer ek die oop, nat lippe voel en sy haar bene optrek, weet ek sy is ernstig, maar érnstig, met haar versoek.

Ek het toe maar die pantie weggetrek terwyl sy die meneer sekuur na die paradys begelei het, wat anders kon ek doen?

Ek het skielik besef daar is ’n uitweg en die TV met die remote control afgeskakel. Ons was nou minstens in die beskermende donkerte.

Verder het ek eintlik geen aandeel gehad in wat gebeur het nie, want sy het haar onderlyf oor myne opgelig en met geweld afgebeur. Ek het nie gedink dit was moontlik dat ek sou kon inkom nie, maar ek het heeltemal in daardie gladde hitte opgeskiet. Maar heeltemal.

Sy het gegil van ekstase.

My ouers het my heeltemal te ordentlik opgebring om verder te vertel wat daardie nag gebeur het.

Ant Katy was die volgende oggend toe sy wakker word, onder die kombers wat ek oor haar gegooi het, verwonderd dat sy daar aan die slaap geraak het. Ek kon glad nie na haar kyk nie, maar sy was haar normale, vriendelike self. Niks het die vorige aand gebeur nie.

Tot die dag van my dood sal ek wonder of ant Katy die heeltyd gedroom het, en geen vroumens sal ooit weer dieselfde plek in my eie drome kan kry nie. Glo my, rusbanke kan veel meer vir die liefde doen as eilande.

to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.