Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Van uiteet en ander lekkernye

Stephan Jones

Ons gaan nou al vyf jaar uit en ek ken my wyfie se lyf ... wel ... um … té goed. Sy het klein borsies en die grootste bos koekiehare in die wêreld. Dit strek reg tot in haar dye en op tot net sentimeters van haar naeltjie af. (Dit kos ons 'n klein fortuintjie vir bikiniwakse elke keer as ons iewers heen wil gaan.)

Omdat ek nog altyd 'n ou vir tieties was, en ook omdat ek nog nooit haar dosie ordentlik gesien het nie, kla ek aanhoudend dat sy vir 'n boobjob moet gaan en dat sy haarself kaal moet skeer, maar sy het nog altyd geweier.

Maar eendag het alles verander ...

Ek het haar na vier verskillende restaurante geneem vir 'n rondomtalie-ete, waar ons by elk van die eetplekke 'n verskillende dis gehad het. Ons doen dit gereeld (en wissel net die roetine af sodat die eienaars nie vies word nie ...).

Die eerste restaurant was Grieks: daar het ons 'n seekosvoorgereg gehad, iets wat my altyd aan die gang kry. Op pad na die volgende plek het dinge begin gebeur ...

Sy het haar vingers liggies aan die binnekant van my been en nou en dan oor KaroLus gevryf. Hy was opgekrul en het hom nie veel gesteur aan die omgewing nie, maar die aandag het hom laat wakker word. Hy kon nie heeltemal regop nie, so haar gevryf het net veroorsaak dat 'n groot knop voor teen my broek ontstaan het. Sy het net daar gesit en strooi praat terwyl ek van my kop af wou raak.

Die volgende restaurant was Frans, waar ons slaaie gehad het. Ons is daar weg na die volgende: sy het my gevryf en gestreel en ek het nog meer geknop. Twee minibottels wyn het my lekker mellow gemaak, met die gevolg dat ek nie eers omgegee het om met 'n vet bult in my broek by die steakhouse in te loop nie. Dit beteken nie dat ons nie aangestaar is nie, veral deur die paartjies.

'n Paar biere en 'n stuk steak elk later is ons daar weg. Sy het bietjie verder gegaan: KaroLus is uit sy nes uit losgelaat en goed gevryf en nou en dan liggies gesoen. Ek het hard probeer om my hand in haar broekie in te kry, maar sy het my heeltyd weggestoot. Ek wou haar huis toe vat en gaan uitsort, maar sy het daaop aangedring om na die Italiaanse plekkie te gaan waar ons poeding sou eet.

My ereksie was eintlik seer (en sigbaar vir die hele wêreld) toe ons inloop, maar ek het nie 'n hel omgegee nie. Tiramisu het sy werk gedoen en 'n paar Ierse koffies het vir die res gesorg: ek was reg om my (en haar) longe uit te bonk.

In die kar op pad huis toe het my meisie laat waai. Sy het my tussen mondevol voël vertel hoe warm dit haar gemaak het om te sien hoe al die vroumense na hom staar en het belowe om ons tweetjies te treat as ons by die huis aankom. (Hoe ons dit in elk geval veilig gedoen het, weet ek nie. Sover ek kan onthou, was my oë óf toe óf vasgenael op my voël wat in haar mond was ...)

Toe ons uiteindelik in die huis was, het ek haar gegryp en teen my ereksie vasgedruk. Haar tieties was binne sekondes ontbloot en ek het gesuig, gebyt, gelek en gesoen tot ons albei wou gek word daarvan. Ek het ten einde laaste my hand in haar broekie ingekry en toe kon ek nie my vingers glo nie: sy was nat en glibberig en GLAD! Ek het gestamel (hard probeer om nie van my hart te dooi nie) en sy het uitgetrek.

Ek kon my oë nie van haar blinkgladde skulp afhou nie. Ek het gemoan, haar om haar boude gegryp en toe begin eet. Sy het van lekkerte gekreun en my kop teen haar vasgedruk sodat ek nie moes ophou nie - asof ek wou! Ek het my gat afgesukkel om my broek af te kry terwyl ek op my knieë gestaan het, maar ek het nie beplan om vir enige rede op te hou nie. My gespartel het 'n wonderlike uitwerking op haar gehad: sy het begin kerm en haar heupe begin rondbeweeg asof sy wou dans.

Uiteindelik was KaroLus weer los: hy het regop gestaan en kennis geneem van sy omstandighede. Weer het liefie begin praat: sy het my vertel hoe sy geknip, geskeer, geseep en weer geskeer het om haar dosie perfek glad vir my te maak. Sy het onthou hoeveel keer ek al in die verlede gevra het, en sy het al gesien hoe wild dit my maak in die video's wat ons saam kyk. Sy het gedog ek sou 'n "vroeë Krismisboks" waardeer.

My voël was seer van hardgeit en 'n groot druppel helder penisstroop het uit sy punt opgestoot. Dit het stadig oor die rif geloop en toe afgedrup tot op die mat, terwyl dit 'n lang, dun tou taaiheid gespan het.

In 'n stil oomblik het ek 'n snaakse geluid gehoor: iets tussen 'n snak en 'n kerm het van iewers agter my wyfie gekom. Ek het om haar bene gekyk en toe vir die tweede keer amper angina gekry! René, Annie se suster, het 'n paar treë van ons af gestaan met 'n vol boob in een hand; met haar ander hand het sy haar koek deur 'n ligblou pantie gebrei.

Ek het altyd geweet sy het groot borste, maar in my wildste drome het ek nooit gedink ek sou hulle ooit sien nie. Daar het sy gestaan met 'n ontblote bors in die hand en 'n uitdrukking van pure wildgeit op haar gesig. Toe sy sien ek kyk vir haar, het sy haar bloes oor haar kaal tiet geruk, haar romp afgepluk oor haar bene en omgeswaai.

    "Kyk hier," het ek vir haar gesê, terwyl ek my voël na haar uithou. Sy het stadig nadergekom terwyl sy na my vuis en sy inhoud gestaar het.

Hoe en wanneer sy van haar klere ontslae geraak het, kan ek nie onthou nie, maar die volgende oomblik was ons 'n deurmekaarspul van ledemate op die vloer. Ek het 'n vol bors in een hand gehad, die ander een was in my mond en ek het 'n paar nat skulplippe om my penis gevoel. Ek het gedog ek het gedooi en was in Nirvana: 'n skoongeskeerde dosie en 'n paar van die mooiste boobs was myne om mee te maak wat ek wou!

Ek het afgekyk na Annie se gladde bult waarin ek stadig in- en uitgepomp het. Dit het my verstom om te sien wat my voël gedoen het: wanneer ek in haar ingestoot het, het haar dooslippies platgedruk en lekker wyd geword, en wanneer ek uitgetrek het, het hulle half om my voël getuit asof hulle my wou terugsuig. Ek het dit nog nooit so gesien nie … dit het my gek gemaak!

Toe ek kom, het ek dit gedoen soos sy die meeste daarvan hou: ek hou my voël net-net binne haar lippe; sy sê sy kan voel hoe ek pomp en hoe my saad in haar in opspuit. My "inspuiting" het haar ook oor die randjie gedruk en sy het met haar voete op die mat getamboer in 'n uitgerekte orgasme.

Ek het stadig uitgetrek, my voël nog steeds dik en swaar, en ek het hom sommer met my hand afgevee. Die twee vroumense het langs mekaar gaan lê en vir die eerste keer kon ek René se dosie regtig mooi bekyk. Annie het my al vertel dat René eintlik min koekiehare het, maar ek was nog steeds aangenaam verras. Dit is die maerste kolletjie ligbruin haartjies, amper reguit - soos 'n baard - maar sag en donserig. Dit vorm 'n natuurlike middelpaadjie en split dan om twee lekker dik lippe met die mooiste, ryk pienk kleur. Haar kittelaar is prominent en loer nuuskierig tussen die vou van haar nie-so-skaam-nie-lippe deur. Sy het gesien waar ek kyk en het met haar heupe opgebeur en so haar genotknoppie vir my aangebied.

Omdat ek 'n jintelman is, het ek nie geweier nie. Sy het heerlik wild en effens muskus geproe en ek het my dik geëet. Na 'n rukkie het sy 'n hele rits sulke diep rukbewegings gekry en ek was trots op my poging. Sy het toe haar dosie in 'n nat streep teen die lengte van my lyf afgesmeer. Net voordat sy haarself oor my ereksie afgedruk het, het sy na Annie gekyk: "Mag ek?"

"Hy wou jou nog altyd bykom," was haar antwoord.

René se dosie het wonderlik anders gevoel: bietjie stywer en 'n bietjie vlakker. Haar groot borste met hulle stywe tepels het teen my borskas platgedruk en ek het haar omgedop sodat hulle bokant my gehang het. So kon ek hulle behoorlik bykom met my hande en my mond. Sy het al die rywerk gedoen en my lekker laat rus - my hande was mos in elk geval besig! Toe begin sy ook gesels; met die omdraaislag na elke op-en-af-beweging het sy gehyg: "Ek … hou … van … hier … kuier … Jy … staar … na ... my … tieties … Ek … sien … jou … knop … as … jy … aan … jouself … vat … Dit … maak … my … jags!"

Ek het intussen haar borste teen mekaar gedruk en so 'n dubbeltepel gevorm. Ek het dit van kant na kant gelek, soveel daarvan as wat ek kon in my mond geneem en hard gesuig.

"My … tiete … pyn … wanneer … ek … ry … My … koek … tap … ah … ah … uh … uh … ooh … aaaaaaagh!" Sy het gekom en hard afgedruk; haar baarmoeder het styf teen my voëlkop vasgestamp.

Toe was dit my beurt: ek het haar op haar rug gedraai en in en uit begin gly. Ek wou haar terg en het gewag na een van die uitstrokes, toe ek 'n helse klap op my kaal boud voel. Natuurlik het ek so diep in haar ingestamp as wat ek kon.

Annie het agter my gesit: "Stoute seuntjie! Jy kan nie net my suster naai sonder dat jy daarvoor betaal nie!"

Toe het dit wild geraak: ek het stadig uitgetrek, 'n klap gekry en dan ingestamp. My gat het naderhand gebrand, maar dit was ongelooflik! René het geweet dat 'n klap elke keer gevolg sou word deur 'n instamp, en sy het later saam met my gewag daarvoor. En toe, iets nuuts: Annie het my op een van die uitstrokes styf aan die balle beetgekry en my so gehou dat my kop net-net in René was: "Wag daarvoor … wag … nou!" Klap! Nog twee sulkes en toe kom ek, al spuitende diep in haar warm dosie. Ek sou haar baie graag 'n vlak enetjie wou laat voel, maar dié een was net so goed.

Ek het teruggelê, Annie het oor my gekruip en my balle en KaroLus begin aflek. René het haar gejoin en saam het hulle my mooi skoon gemaak. Ek het René vir haar borste gevra en sy het hulle na my mond gebring.

Daar was ons toe: ek plat op my rug, met die twee vroumense half bo-op my. Annie het aangehou om my te eet en ek het sulke lui lekke oor René se tiete gegee. Annie se dosie was heeltemal binne bereik aan my ander kant en ek het begin om beurte te maak tussen die pare: eers die lippaar en dan die tepelpaar. Dit het my 'n hele ruk geneem om agter te kom dat my blowjob ophou elke keer as ek Annie se slootjie uitlek, iets wat ek nie kon verstaan nie. Dit was eers toe ek besef dat René ook krul van lekker wanneer ek Annie eet, dat dinge begin sin maak het. Annie het die soene op haar eie dosie oorgedra na René s'n! Ek het afgekyk en gesien hoe Annie se mond oor haar suster se dooslippe sper in 'n poging om die hele ding in te suig …

Dit was een te veel: Annie het gedrup met my saad en haar eie sappies, haar wange en mond het geblink van die nat wat sy uit René geëet het, en my fantasieë is een na die ander vervul. Ek het KaroLus beetgekry en wild begin draadtrek, maar Annie het my gestop. Sy het my beveel om my lading oor hulle uit te spuit terwyl hulle kyk. Ek weet Annie hou daarvan om te sien hoe ek (vir haar) masturbeer, maar ek was nie seker van René nie. Hulle het na mekaar gedraai en op hulle sye gelê, hulle pragtige dosies sentimeters van mekaar af. Annie het die ondenkbare gedoen en 'n swaar bors in haar mond ingesuig, René het gereageer en 'n klomp vingers in haar suster se dosie ingeglip. Tien plukke later het ek my gebruikte balle oor hulle leeggemaak. Dit was net 'n paar druppels, maar hulle het in elk geval daarvan gehou.

* * *

My wyfie gaan gereeld weg vir besigheid, en dan kom René hierheen sodat ek nie alleen hoef te eet nie. Ons het net een reël: ek penetreer haar nooit as Annie nie hier is nie. Sy voer my haar borste terwyl sy my draad trek, dan voer ek haar dosie met 'n rubber-replika van een of ander ou se perfekte sesduim-voël. Ek kry dan 'n lekker diep blowjob, en ons sluit af met haar klit in my gesig vir nog twee orgasmes.

Ons hou rekord van al haar orgasmes, sodat Annie kan inhaal as sy huis toe kom. Verbeel jou hoe jags sy is teen die tyd dat sy by die voordeur inloop, omdat sy weet wat vir haar voorlê …



LitNet: 24 September 2004

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Jaco Botha by hygstories.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.