Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Jags …

Balzak

Wat van "horny" of "desire" of van die talle ander stupid beskrywings wanneer jou denke alles kanselleer en net fokus op een spesifieke drang? Vanwaar en hoe baar of bisar dit ook al mag klink …

Wat van die "pishorinkie" wat jy kleintyd nie kon verstaan nie? Maar later gehoor het van ouer "ander laaities" wat praat van "draadtrek"? Nog later, nadat jy met die einste "draadtrek" intens begin eksperimenteer het en die eerste wet dream jou in 'n toestand van algehele jagsheid in gedonner het en jy nooit ooit weer daarvan kon ontsnap nie … Dis mos hoe jy geskape is; die Groot Argitek het jou 'n ingebore jagse natuur gegee …

… Die vaal meisietjie in die buurt wat met haar bicycle saam jou en jou tjommies in die strate rondry, en skielik op 'n dag merk jy op daar het oornag 'n paar moerse tiete op haar kom groei, en die rokkies wys 'n been wat jou 'n doring in die broek gee. Skielik ry sy ook nie meer bicycle nie, maar stap 'n moerske draai kafee toe, net om verby jou ma-hulle se huis te loop. Dalk is jy mos buite besig …

Daai dag toe julle teen die wasgoeddraad se paal opgeklim het en sy skielik bloedrooi bloos en alles los en neerdonner op die grond … Sy was te skaam om te sê waarom … en sy kon eers veel later bieg: "Onthou jy …?" Sy het mos onbewustelik haar kwakkie teen die paal geskuur en so het haar knoppie mos ook teen die paal geskuur … Sien, sy't mos 'n ander tipe van 'n doring, maar dis ook maar weer eens die ontwaking van 'n lekker jagsgeit.

En op 'n dag sien jy die einste meisietjie op 'n Vrydagaand-skoolparty. Jou bek hang oop en dit voel of jy in jou broek kan kom: die goose is sexy en aanloklik … Jy vra haar vir 'n "close-dance", maar jy bewe toe haar enorme stywe tiete teen jou bors druk en raak verbouereerd toe jy haar pelvis teen joune voel, veral toe sy haar mik per ongeluk teen die moerse knop in jou broek druk en tot jou verbasing hou sy hom daar. Jy voel hoe jou horing swel dat hy wil bars, jy trap haar tone blou omdat jou bene en voete iemand anders s'n is, jy is so jags dat jy vergeet wat om jou aangaan. Die goose se asemhaling jaag in jou nek, maar jy is te stupid om weet sy is ook jags.

Skielik is "Oh Heart" van Gene Rockwell verby en laat jy toe dat 'n ander ou haar vra vir die volgende dans … Eers veel later sal jy jou eie gat skop kan skop.

Nadat jy hand in die sak buite tot verhaal kom, voel jy die nat kol in die binnekant van jou broek en is lus om jouself bewusteloos te tos. Jy is so jags dat jou horing geeste kan oproep. Tot jou spyt sien jy hoe sy uitstap en in haar ouers se motor klim. Jy was lekker bek-af.

Intussen beloer jy enige tydskrif en probeer met onnosel vrae uitvind by jou pelle of hulle al gespyker het. Natuurlik beaam hulle die feit, maar jy weet: dis bullshit praatjies. Nes jy, spyker hulle nog net met die oog …

Onthou jy die aand, 'n week of twee na die einste skoolparty, toe jou ouers jou by jou pa se firma se ontvangs gaan aflaai het om by "die tannie" te gaan slaap - haar man moes mos skielik op 'n sakereis gaan en sy was "bang" om alleen in die groot huis te wees? (Ja, die tannie wat altyd saam met jou ma tennis gespeel het, met die moerse groot tiete en 'n gat wat jou al menigmale laat draadtrek het.) Jy het gelukkig klaar gebad en loop met 'n rugbybroekie en t-shirt, sommer kaalvoet ook. Pa is haastig en wil ry; in elk geval gaan jy net daar slaap …

Die aand nadat jou ouers gery het en jy en die tannie alleen in die huis is, spring jy mos ewe te veel van 'n gentleman op om die skinkbord by haar te vat toe sy tee en koekies in die sitkamer inbring. Sy het verseker geweet jy is 'n klein jagse bliksem omdat jou oë altyd haar tennisrompie wil uittrek. Sy weet jy wil voor by haar rok inkyk toe jy haar bedien wyl sy op die bank sit, daarom het sy spesiaal haar bloes 'n bietjie afgetrek dat die goed half uitpeul. Wat sy nie geweet het nie, is hoe jags jy rêrig is en dat jy 'n moerse pielstyf gaan skop as jy daai paar tiete so naby aanskou, ook nie dat jou horing 'n halfdosyn balhare saam gaan trek in die proses nie … Sy het ook nie geweet dat jy so onpotig kan raak as jy jags raak nie en kon nog minder voorspel dat jy die helfte van die tee uit die koppies kan loop bewe nie. Nietemin, tot 'n blinde kon weet dat jy 'n horing het: al kon hy dit nie sien nie, sou die hittegolwe wat jou paal uitstraal, dit wel verklap … Sy was nie blind nie, want jou Tarzan-rugbybroekie se nate het gekraak in 'n poging om jou horing binne te hou! En hoekom dink jy het sy "gebewe" toe sy uiteindelik die halwe koppie tee by jou neem, hmmm? (Seker jagsgeit, of hoe?) Hoekom dink jy het sy gevra of jy darem al 'n girlfriend het … Het jy darem al 'n vrytjie gehad? Wat like jy van 'n meisie?

Maar weer is jy mos te stupid om te besef dat die antie jou pols. "Ag nee wat Tannie, ek steur my nie aan girls nie" - maar intussen staan "JAGS" oor jou hele agtienjarige lyf geskryf.

Kan jy onthou toe sy jou vra om langs haar op die mat te kom sit om kastig deur hulle oorsese foto-album te blaai, hoe sy so kort-kort aan jou raak wyl sy beduie waar en wat die storie agter party foto's is. Kan jy onthou toe sy by daai topless foto's uitkom daar op een van die eksotiese strande … daai paar enorme tiete het net daar en dan ewige letsels in jou jagse breintjie gelos … "Fokkit Tannie …," is al wat jy kon uitkry vir die oomblik. Jy het die album opgetel en nader aan jou gesig gebring om "beter" te kan sien. Weer het 'n "Fokkit Tannie …" oor jou droë lippe gestamel …

Intussen het die tannie nader aan jou geskuif en jy kan haar parfuum ruik (die volgende dimensie van jagsgeit betree jou) … Jy kan ook nie jou oë glo toe jy opmerk dat haar nippels stokstyf staan onder haar bloesie nie, en tersluiks kyk jy weer met 'n nuwe oog na die foto's … groot, ronde swart tepels en nippels so groot soos jou duime … Weer staar jy na die nippels in haar bloesie en jy voel hoe 'n ongekende hitte in jou nek opstyg.

Die "tannie" bewe toe sy die album by jou neem en vra jou of jy daarvan hou … al wat jy weer kan uitkry is "Fokkit Tannie …"

Die tannie staan skielik op van die mat af en krap jou kuif speels deurmekaar. Sy staan 'n wyle voor jou waar jy nog op die mat sit en jy kan nie help om haar slanke, welgevormde paar bene raak te sien nie. Jy kyk onwillekeurig op en kyk half onder haar denim-skirtjie in. Sy sien dit, maar beweeg nie dadelik weg nie …

Sy stap weg en verdwyn in die gang. Jy sit roerloos en bewe van ongekende jagsgeit.

Jy hoor hoe badwater iewers in die huis inloop. Jy reik na die album en tuur weer na foto's op die strand, maar dié keer kyk jy nie net vir tiete nie, jou oë skarrel en soek orals … Jy merk op een foto dat daar 'n allemintige bonnet onder haar g-string is. Nie dat jy weet wat die presiese omvang daarvan is of wat dit eintlik beteken nie, maar dit maak jou nog meer jags …

Jy skrik amper jou horing weg toe jy hoor die tannie roep jou van iewers agter in die huis. Jy skarrel die gang af en antwoord met 'n benoude "Ja Tannie …?"

"Ag, kyk op my spieëltafel in die kamer, daar staan 'n botteltjie velroom en bring dit vir my na die badkamer … asseblief Rambo …"

"Rambo," dog jy; "fokkit, wat dink die antie dan nou?"

Jou hande bewe toe jy die room vat en loop na die en suite-badkamer se deur.

"Kan ek maar inkom, Tannie?" vra jy onnosel. "Ja, ek het 'n handdoek om my," sê sy.

Jy stap baie selfbewus in en gee vir haar die room. Jou oë vang die prentjie waar sy staan met 'n kleinerige handdoek om haar gedraai en sy lyk vir jou soos 'n engel. Instinktief spring jou halwe horing weer tot 'n hewige onbeheerde knop in jou broek.

"Ek is nou by jou, okay …"

Jy staan vasgenael, te jags om te beweeg. Sy beweeg verby jou en weer eens tref 'n sagte vroulike aroma jou neus.

Jy kom tot jou sinne toe jy vaagweg hoor dat sy met jou praat. "Sal jy gou room op my rug invryf, asseblief?" Sy gaan lê op haar maag so skuins oor die bed en vra jou om die handdoek weg te vou sodat jy die room kan invryf. Met bewende hande neem jy die room en vou die handdoek weg. Jy donner amper 'n halwe bottel van die room op haar rug uit toe jy haar boudjies aanskou wat netjies onder haar bruingebrande rug geposisioneer is, en 'n paar bene wat slank uitgestrek lê. Die onpotigheid van jagsgeit betree weer jou hande en vingers en maak jou so onbeholpe …

Sy sidder onder jou vingers toe jy die room begin invryf en ruk merkbaar toe jy die room wat intussen by die gleufie tussen haar boude begin inloop het, met jou vinger probeer uitvee. Jou orgaan dreig om bo by jou rugbybroekie uit te klim …

"Kom sit wydsbeen oor my bene, sodat jy meer gemaklik kan wees," sê sy, en jy klim met lam knieë oor haar om in 'n gehurkte posisie te kom. Die spiere in jou eerstespan-bobene bult, en jy weet hierdie is nie 'n normale skrum nie … Jou balle druk teen die agterkant van haar boude en jou voël se kop klim bo by jou broek uit.

Nou bewe jy merkbaar en sy voel dit.

"Relax, Rambo," sê sy en jy weet dis onmoontlik! "Trek maar uit jou t-shirt as jy warm kry, hoor," sê sy sag, en jy pluk die ding oor jou kop, maar besef dadelik dat jou orgaan se kop nou sigbaar is! Jy kreun hard genoeg sodat sy dit kan hoor.

"Is jy orraait?" vra sy.

"Fokkit Tannie …"

"Ag nee man, ek is skaars tien jaar ouer as jy; noem my Maggie … Asseblief?"

"Okay … Maggie," sê jy hees. Met dié vra sy jou om so half op te lig, en sy draai om op haar rug … Sy lê heeltemal kaal voor jou en jy verstar, jou oë op haar enorme groot mooi kanne, daai stokstywe nippels en donker groot tepels aanloklik soos 'n blom vir 'n by. Sy sluit haar oë stadig en sê: "Vryf hulle saggies met room …" Jou hande bewe nou so dat jy beswaarlik die roomhouer kan vashou, maar jy drup stadig van die room oor haar ontblote borste en tepels … Haar tepels kry hoendervleis op die rante. Jy maak jou hande bak en reik na die hemelse prentjie hier reg voor jou … Die oomblik toe jy haar borste aanraak, voel jy hoe sy ruk en haar heupe onder jou boude opwaarts lig. Sy kreun saggies en lek oor haar lippe. Haar oë gaan stadig oop en sy kyk jou reguit in die oë. "Jy maak my jags," prewel sy. Jou agtduim-tril wil ontplof en klim nou behoorlik by jou broek uit. Die are bult in jou nek en jou welgevormde borskas sukkel om asem te kry …

Die oomblik toe jy jou boude op haar heupe agtertoe verskuif, lig sy haar op haar een elmboog en staar met 'n jagse skynsel in haar oë na jou tril wat nou halfpad uit jou broekie gewurm het. Sy reik met haar hand na jou monsterkop en druk dit liggies. Die wellus-vog trek drade toe sy dit los om jou broekie verder af te trek om jou hele paal te voorskyn te laat kom. Met 'n ratsheid van wie-weet-waar verwyder jy sommer self die hele gedoente en gooi dit langs die bed. Roerloos staar jy af na haar ten volle naakte liggaam en jou blik verstar op haar liefdesheuwel … skoongeskeerde stukkie hemel …

Stadig maak sy haar bene oop en lig haar knieë om haar hele jagse vy aan jou te vertoon. Haar skaamlippe lyk geswel en haar doring staan verhewe. Haar liefdesvog vertoon blink waar dit uitlek en het alreeds 'n nat kol op die duvet gemaak. Sy lig haar op en betas jou horing met toe oë … Sy trek jou af en laat jou langs haar lê …

Jou oë is toe en jy voel hoe sy beweeg. Jy maak jou oë oop en kyk reg in 'n hemelse mik hier voor jou oë. Terselfdertyd sluit haar lippe om jou fris pielkop en instinktief lig jou gat 'n duim of drie … "69", flits dit deur jou jagse doosbedremmelde brein …

"Eet my," hoor jy haar mompel daar van jou bewende tril se kant af, en jy voeg daad by die versoek … Jy druk jou tong in haar geslymde grot in en lek haar soos 'n plaasklonkie 'n ice cream sou verslind …. Die smaak van haar heuningkoek maak jou rasend en jy weet: vandag word jy 'n man …

Haar tong maak draaie om die gladde kop van jou tril wyl sy met een hand die lyf van jou monster voël stadig tos, en met haar ander hand bestreel sy jou oorvol jagse sakke. Jy voel hoe jou komsappe opstoot verby jou eiers en jou piel begin saamtrek. Sy voel dit en staak die ritme van haar mond … Eers saggies en toe bietjie meer ferm voel jy hoe sy jou net onder jou eiers op jou voël se spier druk …. "Hanou Poon," fluister sy. Dit voel of jy wil kom en jou lat bokspring, maar daar gebeur niks …

Intussen het jy die punt van die ice cream betrek met jou tong … Sy forseer haar hele fris poedieng in jou gesig toe jy haar klit eers stadig lek en toe tussen jou lippe knibbel … Skielik trek haar boude-heupe-bene saam en sy stort 'n warm gloed van jagsgeit oor jou mond en kennebak. Sy vlieg om en laat haar doos so 'n oomblik bokant jou paal hang wyl sy in hurkende posisie plaas neem, en jy weet instinktief: nou gaan jy naai …

Stadig sak sy af oor jou paal en jy voel die hitte van haar binnedoos. Sy sak af en af en af totdat jy heeltemal wegraak in haar pienk vlees … Haar dikgesuigde lippe klou en kleef aan jou dik boeretril. Sy gooi haar kop agtertoe en lig haar doos tot by die kop en sak weer stadig af. Sy herhaal die proses en begin al hoe vinniger toe jy haar tiete begin brei … Voordat jy blind word van jagsgeit reik jy na haar gom-apie en streel hom liggies … Nou is sy besete en ry jou met oorgawe. Jy besluit ook de-moer-met-hanou-poon en gee die antie jou volle samewerking … jou eiers ruk op 'n knop en gellings en gellings sous skiet in jou piel op na bo. Jy voel hoe die lawa uit jou spuit en haar binnekant versier met jou taai gom. Dit voel of honderde honger handjies jou tril bestreel toe sy met knyp-knyp-bewegings jou tril verwurg terwyl sy klaend verbybeweeg hemel toe. Jou bene skop styf en dit voel of jy 'n hamstring gaan skeur …

Sy rol van jou af en dit klink of jy 'n champagne-bottel oopmaak toe haar dooslippe jou dik paal verlos …

Sy kom lê hier langs jou en betas jou steeds stywe meneer … "Nog …?" vra sy dom.

Al wat jy kan uiter, is 'n … "FOKKIT ANTIE …"

(- Word vervolg -)



LitNet: 17 Maart 2005

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.