Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Ons huweliksherdenking

VDM

Dis 'n reënerige oggend ... so half mistroostig. En tog, tog is ek ook opgewonde. Want vandag is my en Linda se agtiende huweliksherdenking!

Ek het die aand goed beplan. Die kinders wat uitslaap. 'n Bottel Allesverloren Shiraz, Woolies se lemoen-eend en trippel-sjokolade-poeding. 'n Flessie masseer-olie. Spesiaal gemeng met 'n katspoegie vanielje. Iewers gelees dis 'n onweerstaanbare reuk vir 'n vrou.

Dis sewe-uur. Ons is klaar gebad. Naak gaan staan ons albei in die kombuis en begin met die voorbereiding van die kos. Linda gaan sit op die kas in die hoek en sper haar bene oop. "Kom ruik hier ..." Ek staan nader. Ek sien hoe die lus letterlik op haar lippies drup. Ek voel hoe begin my vriendjie ook aandag gee. Hy wil blykbaar ook kyk ... Ek buk af en trek my asem diep in. Die byna orgasmiese reuk van 'n jags vrou! My sintuig verlustig hom daarin. My balle trek saam. My vriendjie klop aan my maag. Hy wil ook ruik! Liggies steek ek my tong uit. Nog 'n sintuig wil hom geniet! "Net ruik! Ruik hoe lus is ek!" Ek gehoorsaam. Toemaar ... my beurt kom ...

Ek skink die Shiraz. Panbraai die eend. Nog 'n glas Shiraz. Ons gaan sit in die sitkamer op kussings, want die eetkamertafel is reeds opgemaak as 'n masseertafel. Die ete is voortreflik; die eend byt liggies met die lemoengeursel, die Shiraz rond op die tong. Daai tong wat so lus is om te lek ...

Ek vat Linda aan die hand en neem haar na die eetkamertafel. Ek laat haar op haar maag lê. Ek smeer van die sjokoladepoeding al teen haar ruggraat af. Deur haar mooie boudjies en al af teen haar bene en oor haar voetsole tot op haar tone. Dan begin ek dit aflek. Van bo af tot waar haar boude begin. En dan weer van haar tone af. Ek suig een vir een in my mond. Dan op teen haar bene tot by haar boude. Ek sper hulle met albei hande oop en lek liggies die poeding af. Stadig ... verkennend … My tong dans liggies oor haar gaatjie. Sy kreun van plesier. Ek sien hoe nat haar koekie blink in die kerslig.

Ek draai haar om. Ek neem elke stokstywe tepel in die mond en rol hom rond. Haar hande beweeg af na haar koekie. "Nee, gee hulle hier!" Ek maak elkeen vas met 'n das aan 'n tafelpoot. Ook haar bene. Wyd oopgespalk. Ek lek weer haar tepels. Sy ruk en kreun. Maar sy is hulpeloos. Ek plaas 'n blinddoek oor haar oë en sorg dat sy nie kan loer nie. Ek liefkoos elke millimeter van haar liggaam – behalwe haar koekie.

Ek hoor Elsabé se kar opgery kom, soos afgespreek. Net so kaal gaan maak ek die deur oop. Linda stoei hulpeloos aan die bande. Benoud gil sy, maar ek ignoreer haar. Elsabé stap in. Ek neem woordeloos haar hand en lei haar na die eetkamer. Sy sien hoe lê Linda daar. Weerloos, oopgespalk, gespanne. Linda weet nie wat aangaan nie en weet ook nie wie Elsabé is nie. Elsabé buk vooroor en neem een van haar tepels in haar mond. Ek buk agter Elsabé en lig haar romp op. Ek soen haar boude en vryf liggies tussen haar bene. Sy maak hulle wyer oop, terwyl sy die ander tepel tussen haar vingers rol. Ek trek haar g-string af en druk my gesig diep teen haar koekie vas. Sy skuur haar klit oor my gesig. Ek asem haar in. Sy staan op en gaan buk tussen Linda se bene. Die heuning lê lekker dik aan haar lippies. Elsabé lek dit op. Een vir een. Dan draai sy om en druk haar tong in my mond. Ek suig gulsig aan my vrou se sappe. Dan draai sy weer om, sper my liewe vrou se bene oop en sak af om haar te lek. Ek sien Elsabé se skoongeskeerde koekie wat uitdagend roep. Ek staan nader en druk my voël in. Net die kop. Sy snak na haar asem. Ek stoot hom millimeter vir millimeter dieper in. Haar spiere trek hom al hoe dieper in. As my balle teen haar klit stamp, trek ek hom uit en druk hom in Linda se mond. Gulsig lek sy Elsabé se sappe af. So soet-suur. Ek druk hom weer binne haar, terwyl Elsabé haar klit vinnig begin lek. Ek hoor my vroutjie gaan kom en ek pomp Elsabé al hoe harder en vinniger. En toe sy haar gesig natspuit soos sy kom, spuit ek my skoot diep binne haar vuurwarm poesie. Elsabé voel hoe die warm kom in hom stroom. Ek trek uit en Elsabé klim op die tafel. Sy buk oor Linda se gesig en gulsig eet sy die skoot uit haar uit. Dit dryf Elsabé tot raserny en toe haar tong fluweelsag oor haar stywe klit streel, ontplof sy. Elsabé vryf haar hele doos hard oor haar gesig. En sy lek onverpoosd.

Ek vat Elsabé aan die hand, tel haar g-string op en neem haar na die deur. Ek hoor die motor wegtrek en haal die blinddoek af van my vroutjie se oë. Die eerste woorde val: Gelukkige herdenking!




LitNet: 17 Januarie 2006

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.