Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Bestel nou jou eksemplaar en praat saam!

Kantoorkafoefel

Tana Heler

Carla het haar seks-affair met Adam begin juis oor die aanslag wat die getroude lewe op haar lyf en psige gehad het. Haar lyf het nie meer sexy gevoel nie en haar man het chronies hoofpyn gehad. In teenstelling daarmee het Adam haar soos 'n prinses laat voel en haar baie bewus gemaak van die feit dat sy nog steeds seksueel begeerlik was.

Carla voel dat haar hart nog steeds bloei en nog nie eens 'n roof gevorm het nie. Daar is nie eens 'n roof om af te krap nie. Ironies dink sy aan die spreekwoord: moenie krap waar dit nie jeuk nie. Sy moes nooit toegegee het nie. Sy was maar nog net een van vele. Sy was emosioneel betrokke. Sy is tog nie die hit-and-run soort nie.

Sy onthou hoe geskok sy was toe Adam haar prontuit vra of sy met hom sal seks hê. Sy het by sy tafel gestaan en slegs twee meter van hulle af het hulle ander kollegas druk gesels oor vinnige karre. Sy was so naïef en seksueel gefrustreerd dat sy eers sprakeloos was en toe dadelik ingestem het. Dit was die begin van 'n twee jaar lange seks-affair. Van die eerste oomblik wat hy aan haar voorgestel is, was daar 'n swaar vibe tussen hulle. Self haar vroulike kollega het eendag opgemerk dat hulle die hots vir mekaar het. Carla het dit heftig ontken, want sy was getroud en het nog nooit haar man verneuk nie.

Adam het vir haar email gestuur en in detail vertel dat hy haar in 'n verlate deel van die gebou gaan ontmoet. Carla het van opwinding begin bewe. Sy het blosend agter haar rekenaar gesit en skalks na hom geloer waar hy oorkant haar agter sy rekenaar gesit het. Hy het egter gemaak of hy van niks weet nie. Carla het gaan soek na die verlate kantoor in die verlate deel van die gebou en toe sy instap, wag hy reeds vir haar. Hy het haar aan haar arm nader getrek en sy lippe hard op hare neer gebring. Sy hand het dadelik na haar vol borste gegaan en hulle begin knie totdat sy wou skree. Toe sy asem skep, sien sy dat daar slegs 'n leë tafel in die kantoor is. Adam het haar na die tafel gelei en haar dadelik begin uittrek. Sy was so warm en nat dat sy glad nie skaam of onwillig was nie. Hy het haar op die tafel neergestoot en van sy broek ontslae geraak. Sy vingers het in haar slymsloot afgegly en met haar klit begin speel. Carla kon net snak na haar asem. Haar man het dit nog nooit met haar gedoen nie! Toe sy heeltemal nat en opgewerk was, het hy sy harde penis met krag in haar ingestoot. In en uit het hy haar gepomp. Sy hande het haar borste geknie. Carla het nog nooit sulke ektase beleef nie. Sy het nog altyd gedink haar man is 'n goeie minnaar, maar hierdie Adam het haar in die wolke en weer terug gepomp. Sy het gillend 'n orgasme bereik. Hy het nog 'n paar keer gepomp en toe voel sy sy voël saamtrek en die warm vloeistof in haar inspuit. Hulle het vinnig aangetrek en toe sê Adam dat hy eerste teruggaan kantoor toe en sy moet so vyftien minute later kom. Dit is daar waar sy besef het dat hy wil hê dit moet 'n geheim bly.

Vir die volgende twee jaar het Carla meer seks gehad as wat sy ooit kon droom om met haar man te hê. Sy was verslaaf aan die adrenalien van seks hê op die onmoontlikste plekke en maniere.

Twee jaar van skuldig voel. Twee jaar van warm seks-sessies. Twee jaar van hel. Sy is, after all, net 'n vrou. Nie die hit-and-run tipe nie.



LitNet: 01 Julie 2004

to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.