Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Geheime

Man

Ek het met my vrou se beste vriendin, Jenny, 'n geheim gedeel. Sy het my 'n paar dae gelede uitgevang dat ek 'n stuk sjokolade geëet het. (Ek is op 'n dieet – ek moet so vier kilogram verloor.) Jenny het belowe om my nie te verklap nie, maar soos vrouens is , is dit moeilik vir hulle om 'n geheim te hou. Lisa, my vrou, het my gekonfronteer en ek het belowe om nie weer sjokolade te eet totdat ek die gewig verloor het nie.

Ons het Jen vir meer as tien jaar geken. Sy was so in haar middel dertigs, 'n weduwee en baie mooi. Haar man het drie jaar gelede in 'n ongeluk gesterf. Jen en Lisa is goeie vriendinne en ek en Jen het ook baie goed oor die weg gekom met mekaar. Hulle het gereeld saam winkels toe gegaan en soms saam gaan fliek.

Verlede Sondagmiddag het Lisa soos gewoonlik by haar ma gaan kuier. Sy is gewoonlik so drie ure weg voordat sy terugkom. Dit is in dié tyd dat Jenny vir Lisa kom kuier het.

"Hi, is Lisa hier?" vra Jenny toe sy by die huis instap.

"Jammer, sy het vir haar ma gaan kuier en sal eers later terug wees," antwoord ek haar.

"Dit is okay, ek sal haar môre sien," antwoord sy.

Skielik onthou ek dat sy ons geheim verbreek het en Lisa vertel het van die sjokolade wat ek geëet het.

"Ek was in groot moeilikheid by Lisa omdat jy haar vertel het van die sjokolade wat ek geëet het," sê ek.

"Ek is jammer," sê Jenny.

"As jy 'n kind was, het ek jou nou oor my skoot getrek en jou 'n pak slae op jou boude gegee," sê ek.

Dadelik besef ek dat ek dit nie moes gesê het nie. "Ek is jammer Jen, ek moes dit nie gesê het nie," sê ek.

Vir 'n oomblik staan sy met 'n verdwaasde glimlag voor my. Sy het 'n miniromp en t-hemp aan. Haar bene is bruingebrand en sy het rooigeverfde naels. Meteens besef ek hoe mooi sy eintlik is en dat ek haar graag oor my skoot sal wíl trek.

Terwyl ek na die sitkamer stap, sê ek vir haar dat sy my moet volg sodat ek haar straf kan uitdeel. Ek gaan sit in die middel van die rusbank en wonder of Jenny my gaan volg. 'n Paar oomblikke later (wat soos 'n ewigheid gevoel het) kom sy nader gestap. Sy skop haar sandale uit en stadig, sonder om na my te kyk, kom lê sy oor my bene.

Ek skuif haar romp oor haar boude en heupe. 'n Pragtige paar stywe boudjies word ten toon gestel. Ek streel vir 'n oomblik oor haar boude met my hande en vra haar dan om haar boude te lig sodat ek haar broekie kan uittrek. Ek skuif haar broekie af tot by haar knieë en dan skop sy dit self verder uit tot op die mat.

"Ek dink jy moet drie houe kry," sê ek. "Beweeg jou bene bietjie verder weg van mekaar sodat ek die houe lekker kan inpas," beveel ek haar.

Sy skuif haar bene stadig weg van mekaar af. Van waar ek sit, kan ek nou haar wollerige dosie sien.

"Ek gaan tot drie tel, dan gaan ek die eerste hou slaan," sê ek.

Terwyl ek tel, voel ek die spanning in haar lyf. My hand maak 'n klapgeluid toe dit haar boude tref. Terwyl sy die brandpyn van die klap verwerk, lek ek my middelvinger nat en druk dit stadig in haar anus. Ek voel hoe haar spiere om my vinger saamtrek en dan weer ontspan. Ek trek my vinger uit haar anus en begin weer tel. "Een, twee, drie ..." Die hou klap weer op haar boude. Ek druk my vinger weer stadig in haar anus in. Terwyl Jen haar spiere saamtrek en ontspan, suig sy my vinger al dieper in. Sy begin hard asemhaal en plaas haar hand op die voorkant van my broek.

"Een, twee, drie ..." Weer klap ek haar boude met my hand. Terwyl sy teen die pyn veg, druk ek my vinger so diep as wat sy my toelaat in haar anus in. Haar spierbewegings trek my vinger tot diep binne haar in en my ander hand se vingers druk ek in haar nat dosie in. Na 'n rukkie voel ek hoe Jen op my vingers ry wat in haar dosie is. Ek begin om my vingers vinniger in en uit haar anus en haar dosie te beweeg en met my duim vryf ek oor haar geswelde klit. Oomblikke later voel ek hoe haar spiere saamtrek om my vingers en dan kom sy met 'n rukbeweging van haar lyf. Haar sappe tap uit haar dosie uit oor my hand en loop af tot op my bene. Ek laat haar op my bene lê totdat sy ontspan het, terwyl my vingers in haar dosie en anus bly.

Ek trek my vingers uit haar dosie en anus en draai haar sodat haar bene langs my kop en skouers is en haar kop en hande by my voete is. Ek trek haar nader en begin om haar dosie te eet. Ek lek haar sappe op en naai haar met my tong. Sy ruk en bewe toe sy weer kom en ek het moeite om haar vas te hou sodat sy nie val nie.
Ons gaan lê op die mat en sy trek haar romp, t-hemp en bra uit. Haar tepels is pienk, hard en staan regop. Ek trek my klere uit en gaan langs haar op die mat lê. Ek streel oor haar borste en soen haar op haar mond. Haar hand reik na my voël en sy trek my voël se voorvel heeltemal terug.

Sy maak haar bene wyd oop en ek gaan sit op my knieë voor haar en druk met een beweging my voël weg in haar warm nat dosie. Terwyl ek haar ry, voel ek hoe haar spiere saamtrek en ontspan om my voël. Oomblikke later gryp ons mekaar vas toe ons liggame saam ontplof.

"Lek my skoon, asseblief," vra ek haar.

Sy neem my voël in haar mond en lek en suig dit totdat ek weer kom. Saam lê ons op die mat totdat ons liggame ontspan het.

Later toe ons aantrek, vra sy my dat dit ons geheim moet bly. Ek het haar belowe om niemand te vertel nie, mits ons steeds vriende kan bly.




LitNet: 31 Januarie 2006

Die LêNet Liefdesbriefkompetisie

Skryf 'n liefdesbrief vir LêNet en wen 'n getekende eksemplaar van Voor ek vergeet deur André P Brink, Grootmensspeletjies deur Irna van Zyl en Pan se Pretboek deur Charles Malan. Stuur jou liefdesbrief per e-pos aan Ingrid.

Die liefdesbrief moet nie langer as 800 woorde wees nie. Die brief kan in Engels of Afrikaans geskryf word.

Sluitingsdatum: 14 Februarie 2006.

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.