Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Ekstase

Cham

Dit is rustig en stil in die laataand-donkerte van die systoep. Almal het al gaan slaap, maar ons twee het ’n ongeuite maar tog duidelike begeerte gehad om mekaar te geniet … om mekaar op te soek. Toe het ons weer die onmoontlike gedoen: subjektief, selfs amper klinies, het ons die seksspel bespreek, die aksies ontleed en die opdringende emosies wat daarin verweef is, probeer versteek in die woordvloed van ’n intense tweegesprek oor die genot en die voordele en nadele van seks.

Ons het dit al voorheen ook gedoen — as ’n soort van voorspel tot dit wat ons albei intens begeer, maar nog nooit tot volvoering gebring het nie. ’n Mens kan sê dat dit ’n soort van masochistiese liefdespel is wat tussen ons afspeel.

Ek kon nie die polsende styfheid van my fallus wegsteek in die kortbroek nie — ek het die skalkse afblik gesien wat sy elke nou en dan na my skoot gegee het. Dit het my nog meer lustig gemaak en die bloed laat opstoot in my lieste totdat die lekker seer was van begeerte … terwyl ek geweet het dat sy self ook baie lus was vir die liefdespel — want sy het haar bene eers kort-kort gekruis asof sy iets wou vasknyp, en toe later effens afgesak in die stoel en haar bene net so baie effentjies van mekaar oopgemaak, byna onopmerklik min, maar vir my tog aanduidend van die stomende emosies wat oor haar spoel in die luim van ons gesprek. Net een keer sê sy onverwags, “Die nattigheid is heerlik”, maar toe laat sy dit daar. Ek wou my nie opdring nie en het dit ook maar laat verbygaan.

Sy het soos voorheen ook — seker omdat sy gevrees het wat sal volg indien sy langer bly — skielik opgestaan en gesê sy gaan maar slaap, maar ek kan maar op die stoep bly sit. Die uitnodiging was vir my snaaks, maar ek wou in elk geval daar bly — ek wou die drange van die oomblik verder geniet en tot klimaks bring. Ek moes eenvoudig nou masturbeer voordat die begeerte verdof in teleurstelling. Ek wou die warm nattigheid van my orgasme voel drup oor my dye en vingers terwyl die emosies en genot binne-in my ontplof in ekstase.

Toe die lig links van my in die kamer aangaan, besef ek dat ek in die donkerte net langs haar slaapkamer sit. Die vensterraam is effens opgeskuif vir vars lug, maar die gordyne is toegetrek. Ek kan hoor hoe sy regmaak om te gaan slaap, en later gaan die lig af. Maar toe trek sy die gordyne effens weg aan die kant waar sy weet dat ek sit, sodat ek die bed duidelik kan sien. Ek word styf van verwagting — iets is besig om my seksdrange te prikkel — my lieste is gespanne in afwagting.

Toe sit sy die bedlampie aan en maak seker dat haar deur gesluit is — maar ek kan haar duidelik sien terwyl sy haar japon verwyder sodat sy net in haar deurtrekkertjie en bra staan. Sy maak die bra los en laat dit op die vloer val. Die stuwende jong borste is pragtig en vol en die nippels span styf van begeerte.

Sy kyk na my kant toe — sy is duidelik brandend van begeerte.

Toe strek sy haar op die bed uit met haar bene oop sodat ek die donker klofie duidelik kan sien deur die dun broekie — die broekie span styf oor die bultjie. Terwyl sy so lê, laat sy haar linkerhand stadig oor haar borste gly terwyl sy elke nippel om die beurt so tussen die voorvinger en duim rol. Haar regterhand is bak oor haar koekie, die middelvinger in haar klofie bo-oor die broekie.

Die bewegings word al dringender — die linkerhand druk die borste fermer en met mening, die nippels dans van verlange … die regterhand trek die broekie weg sodat die middelvinger onbeskaamd deur wollerigheid kan indring en die liefdesknoppie met sagte nat bewegings kan prikkel. Haar rug span in ’n boog en haar asemhaling hyg terwyl die regterhand nou die volle diepte van haar klofie ondersoek met vinnige op-, af- en ronde bewegings, en die klitoris word ’n stywe knoppie van uiterste genot soos dit uit die prag van haar binnelippies ophewe. Toe ontplof die genot van die orgasme binne-in haar en haar heupe lig hoog en die vingers dring dieper in die kloof terwyl sy hyg en tjank en hard kreun van uiterste plesier en seksgenot … dit hou aan vir ’n ewigheid …

Toe trek sy die laken oor haar, draai op haar sy en sit die lampie af.

Ek kom tot my sinne, soek na my sakdoek om die nattigheid af te vee van my dye en hande terwyl ek ook kreun van die genot van die afgelope oomblik …

to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.