Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

In die Badkamer

M Fortissimo

Ons het die huis teen ’n goeie prys gekry. Daar was net een badkamer, en vir die meeste potensiële kopers was dit net nie genoeg vir ’n huis met vier slaapkamers nie. Aangesien ek en Claudia van plan was om alleen in die huis te bly, was dit nie vir ons ’n probleem nie. Ons sal egter wel eendag nog ’n badkamer moet aanbou, dink ek terwyl ek deur die huis stap.

“Claudia!” roep ek. “Ek’s terug.” Sy moet in die badkamer wees. Nou weet julle hoekom ek nou net aan die badkamer gedink het.

My vliegtuig het vanoggend geland. Die vergadering in Kaapstad het ’n dag vroeër klaargemaak as wat verwag is.

Toe ek by die voordeur instap, is daar niemand in die woonkamer nie. Dis toe wat ek besluit om in die gang af te stap. Die kunskamer, met nat skilderye wat na terpentyn ruik, het niemand in nie. Ek stap in by die hoofslaapkamer en sien die badkamerdeur is toe.

“Claudia,” roep ek weer, “is jy hier?”

“Ek’s in die badkamer!” kom daar ’n gedempte stem van agter die deur. Dis nie gesluit nie  ... ons het nie ’n sleutel daarvoor nie. Claudia sit op die toilet, broek afgetrek tot by haar enkels.

“Haai! Jy’s vroeg! Kom hier!”

“Ek’t jou gemis,” sê ek terwyl ek na haar toe stap en oorbuig om haar te soen en omhels. “So wat maak jy?” vra ek.

“Hoe lyk dit jou?”

Daar is ’n geluid van iets wat in die water val.

“Ek weet nie hoe dit lyk nie, maar ek kan hoor en ruik!”

“Nie dat dit jou mos pla nie,” sê sy half sarkasties.

“Nee, dit doen nie,” sê ek, en hou haar bietjie stywer vas voor ek my gesig terugbeweeg en haar soen. Claudia se lippe gaan oop om myne te ontvang, en ek word verras deur haar tong wat skielik in my mond is. Ek beweeg my regterhand af teen die voorkant van haar lyf, oor haar sagte borste. Haar soene word meer vurig. Haar vel is warm waar my hand van die materiaal van haar bloes af beweeg en oor haar kaal magie vryf. Die klein bietjie skaamhare laat my weet dat sy nie geskeer het terwyl ek weg was nie. Ek hou op om haar te soen en kyk na haar gesig toe ek my hand oor haar nat skaamlippe laat beweeg. ’n Glimlag. Met my middelvinger soek ek die slootjie tussen die twee lippe, en vind dit vinnig. Saggies voel-voel ek, tot ek haar klitoris vind, tussen die sagte vleis weggesteek. Haar oë gaan toe. My verkennende middelvinger kry nou ’n maat in die vorm van my wysvinger, en ek beweeg hulle in ritmiese klein sirkeltjies oor die klein knoppie.

Ek soen haar weer en trek my hand tussen haar lyf en die toiletbak uit, stoot dan haar knieë verder uitmekaar voor ek stadig afsak tot op my hurke, dan my knieë. Claudia weet wat kom, en sy skuif haar heupe vorentoe. Ek moet my kop omtrent horisontaal hou, maar uiteindelik voel my tong iets warm en nat. Die sitplek van die toilet druk hard teen my wang terwyl ek my tong saggies heen en weer beweeg, weer eens op ’n verkenningstog na daardie stywe knoppie vleis iewers weggesteek tussen die warmte en natheid. Rukbewegings van Claudia en die gevoel op my tong verseker my dat die soektog suksesvol was.

Ek haak my linkerarm om een van Claudia se bene, my regterarm gooi ek om haar lyf en skuif dit af oor haar rug tot ek haar boude voel. Die gleuf tussen haar boude is warm en bietjie klam soos ek my middelvinger daardeur beweeg. Laer af vind ek dit uiteindelik, die geriffelde ringetjie wat ietwat uitstaan van die res van die vel af. Ek begin my vinger stadig en saggies instoot. Dit gaan makliker as wat ek verwag het met ’n droë vinger, tot daar skielik iets in my pad is met my vinger halfpad in. Ek druk teen dit en voel hoe dit bietjie agtertoe beweeg en terselfdertyd om my vingerpunt vou. My vinger is nou heeltemal in en ek kan meer konsentreer op die werk van my tong, wat nou al vinniger en vinniger oor Claudia se klit beweeg terwyl ek my vinger saggies binne-in haar beweeg. Nie in en uit nie, net sulke klein rukkerige sirkelbewegings.

Skielik voel ek haar hande op my kop en kreun sy hard. Ek doen alles wat ek kan om nog vinniger en harder te lek. Dis nog moeiliker om my tong op die regte plek te hou terwyl sy haar heupe beweeg, my gesig teen haar vasgedruk deur haar hande. Ek voel hoe dit nog stywer word rondom my vinger, en Claudia kom met ’n harde, uitgerekte kreun van verligting. Haar heupe bedaar, en ek lek nog ’n rukkie saggies oor haar klit terwyl ek wag vir haar asemhaling om te bedaar. Ek trek my vinger stadig uit, en staan dan op. Sy glimlag vir my.

“Dit was nice”, sê sy. Sy sit weer regop op die toilet. “Jou vinger is vuil.” Ek kyk na die vinger waarvan sy praat. Dit is bruin. Ek ruik daaraan.

“Sies!” Sy glimlag weer.

“Jy’t nie nou-nou gekla nie,” sê ek speels. Ek sien hoe sy afbeur.

“Ek’s nog nie klaar nie,” sê sy terwyl sy druk.

“Ek het gevoel. Ek gaan solank kamer toe.”

“Kom eers hier.” Sy maak my broek los, haal my ereksie uit en vou haar mond om dit. Daar is weer ’n plop-geluid in die toiletbak terwyl sy haar kop agtertoe en vorentoe beweeg. Toe ek begin swaar asemhaal stop sy, lek twee maal rondom die kop van my penis, en sit dit dan weer terug.

“Nou kan jy maar gaan!” sê sy speels. Ek begin na die kamer toe loop, my broek steeds af.

“Moenie afvee as jy klaar is nie,” sê ek terwyl ek uitstap.

“Ek sal nie,” kom haar stem uit die badkamer, “ek het in elk geval al die lube opgebruik terwyl jy weg was.” Ek glimlag breed terwyl ek die res van my klere uittrek en op die bed gaan lê en wag vir my Claudia om uit die badkamer te kom.



LitNet: 14 Junie 2004

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.