GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Die lied van die roomysverkoper

Hennie Aucamp

(vir ’n sanger en ’n steungroep)

Kom haal jul harte op
en maak jul beursies oop:
ek het in alle groottes
’n roomysdroom te koop!

Aha, ahoi, ahoe
sy roomys smaak na hoe!

Ek lepel in ’n kegel
’n bol wat jou laat bloos
met geure van banana
tot oorryp appelkoos.

Aha, ahoi, ahoe
sy piesang smaak na hoe!

Vir jou lyk dit na vratte
maar dis rosyne, man!
wat lank gemarineer het
in vodka of in rum.

Aha, ahoi, ahoe
sy vodka smaak na hoe!

En nou gaan onse Sally
vir almal demonstreer
hoe jy met tongbewegings
jou roomys moet beheer.

Aha, ahoi, ahoe
ons Sally weet net hoe!

’n Roomys wil gelek wees
deur een wat werklik kan
La vache ... dit is nou Sally ...
kan treiter met élan.

Aha, ahoi, ahoe
Ons algar speel nou mee!

Jou tong soek eers die basis -
verlos ’n aarbeigeur -
en gly dan oor die eikel
wat uit sy kegel beur.

Aha, ahoi, ahoe
ons meisies weet net hoe!

Maar soetjiesaan, dié voorspel
is tog ’n eierdans?
Eers om en om, maar stadig
En dán eers kom die glans.

Aha, ahoi, ahoe
dit smaak bra vorentoe!

Jy lek te driftig, Sally,
die ding beginne stroom -
só eindig, liewe vriende,
’n ieder roomysdroom ...

Aha, ahoi, ahoe
dié lokaas smaak na meer!

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.