LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Hierdie week gaan die gesogte virtuele LitNet Dopper
Joris-Oskar aan:
En die uiters befaamde virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar
gaan hierdie week aan:
Die kapabele Zelda la Grange
Die ferm, vriendelike raakvattervrou agter, voor en langs Nelson
Mandela. Baie dankie, Zelda, dat jy so mooi na Madiba kyk en nog
gaan kyk. Ons is trots op jou!
Die perlemoen-stropers ...
... wat hulle min steur aan regulasies rakende grootte en aantal perlemoene wat uitgehaal mag word. Hierdeur word n natuurlike hulpbron vinnig uitgeput.
Lees hier
meer oor hierdie taai kwessie.