Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar

Waarom die virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar?

Die LitNet Dopper Joris-Oskar sal voortaan gereeld aan presteerders, uitmuntende boeke, CD’s, toneelstukke ens toegeken word. Lesers kan uitsien na eksklusiewe LitNet-materiaal wat rondom die wenners geskep sal word.

Dit is ’n gebaar van vertroue, ’n virtuele klop op die skouer en ’n viering van Dopper Joris se kreatiewe nalatenskap.


Hierdie week se wenner is:

Beyers Naudé (posthuum) (08/09)

Vorige wenners

Marlene van Niekerk (30/08)
Jake White, die Springbokafrigter (24/08)
Suid-Afrika se 4x100 m-vryslag-aflosspan (17/08)
David Kramer (04/08)
Candice Morgan (26/07) André van der Merwe (19/07)
Vinnige Philip Rabinowitz (12/07)
Die ekonomie (05/07)
Laurence Fishburne (30/06)
Die Springbokke (25/06)
Richard Mason (16/06)
Zelda la Grange (07/06)
Amanda Strydom & Steve Hofmeyr (01/06)
William Kentridge & Ousmane Sembene (24/05)
Die Suid-Afrikaanse sokkerbodkomitee (18/05)
Mark Shuttleworth (11/05)
Kaapstad Internasionale Lughawe (04/05)
Almal in Suid-Afrika (26/04)
Johann Rossouw (21/04)
Theuns Jordaan (14/04)
Nelisiwe Mbali Mtsweni (08/04)
The South African Gay & Lesbian Film Festival (31/03)
George F.R. Ellis (25/03)
Zapiro (16/03)
Woordfees van die Universiteit van Stellenbosch (09/03)
Die Stormers (01/03)
Charlize Theron (23/02)
Antjie Krog (16/02)
Kleinboer (09/02)
Eben Venter
Valiant Swart

En aan die anderkant van die glyskaal vind ons die virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar


Hierdie toekenning gaan aan glipsies, glyers, bliksems, sommige bokbryers of diegene wat die pot heeltemal misgesit het.

Hierdie week se wenners is:

JM Coetzee (08/09)

Vorige wenners

Die vuil wasgoetes van die Cloetes (30/08)
Paul Meintjies (24/08)
Die Boeremag (17/08)
Alle bestuurders wat toegee aan padwoede (04/08)
Staatsamptenare wat gehelp het om vals huweliksertifikate uit te reik (26/07)
Die twis tussen die Bokke en Sarvu (19/07)
Hertzogville se yskasprofeet (12/07)
Patricia wat de joost in is en Amor wat moer pluk (05/07)
Me Nalei Pandor oor die taaluitspraak (30/06)
Almal wat vervalste paspoorte gebruik het om uit Suid-Afrika te trek (25/06)
Suid-Afrikaanse sokker ... (16/06)
Die perlemoen-stropers ... (07/06)
Die verhoogde petrolprys ... (01/06)
Dr Phaahla, hoofuitvoerende beampte van die Sport Kommissie (25/05)
Dr Nkosazana Dlamini-Zuma (18/05)
'n Agtienjarige student wat erken het dat hy die Sasser-wurm gemaak en versprei het (11/05)
Die Media vir die hantering van Brenda Fassie se siekte (04/05)
Almal wat dink dat Suid-Afrika net een taal het. (26/04)
Mel Gibson (21/04)
Al die feesgangers, wat noudat die KKNK verby is, terugval in apatie (13/04)
Die doodskoot wat die petrolprys verhoging die man op straat gegee het (08/04)
Suid-Afrikaanse politieke partye (31/03)
All those invloved in Virgin Testing in modern day South Africa. (25/03)
Minister van Gesondheid: Manto Tshabalala-Msimang. (16/03)
Dan Roodt (09/03)
Patricia Lewis (01/03)
Ons eie rugby spelers (23/02)
Joost van der Westhuizen en Rudolf Straeuli (16/02)

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.