Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wie is Dopper Joris?

Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar voor almal se neuse weggeraap deur:

En die uiters befaamde virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar gaan hierdie week aan:

Zapiro

Hard aan die werk

Jonathan Shapiro, ook bekend as Zapiro, is sekerlik Suid-Afrika se bekendste strokiesprent kunstenaar. Hy verdien die Dopper Joris-toekenning vir sy vlymskerp sosiale kommentaar en satire, veral vir die manier waarop hy die Minister van Gesondheid laat les opsê in sy jongste boek, Dr Do-Little and the African Potato (Double Storey Books, 2003).

Klik hier om twee van Zapiro se strokiesprente te sien.
Klik op boekomslag om te bestel.

Klik hier vir jou eie eksemplaar!

Minister van Gesondheid: Manto Tshabalala-Msimang ...

... vir haar uitlatings oor VIGS en knoffel.

Wyse woorde!

“Garlic is absolutely critical,” she said. “We need to do research on it. We cannot just ridicule it.”

“Lemon is absolutely critical. If you don't wash the skin there is selenium which the human body needs. Olive oil, although it is expensive is also important,” the minister said.
Lees meer hieroor op news24

Hoe kan ons dan nou met so ’n sterk argument stry? Nou hoef jy jouself ook nie meer soveel oor die vingers te tik vir pizzas en Tequila-aande nie. The mind boggles!

Wie is Dopper Joris?

LitNet: 16 Maart 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.