Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wie is Dopper Joris?

Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar voor almal se neuse weggeraap deur:

En die uiters berugte virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar gaan hierdie week aan:

Suid-Afrika se 4x100 m-vryslag-aflosspan ...

Fantasties

... wat Sondagaand op die Olimpiese Spele 'n goue medalje en 'n wêreldrekord ingepalm het.

Roland Schoeman, Lyndon Ferns, Ryk Neethling en Darian Townsend het die wêreldrekord na 3 min en 13,17 sek verbeter.

Lees die berig op Beeld se webwerf

Spesiale vermelding gaan ook aan die Springbokke wat hierdie naweek oor die All Blacks geseëvier het.

Lees die berig in Rapport

Die Boeremag ...

... vir hulle planne, volgens getuienis, om Casper de Vries te ellimineer, omdat hy kwansuis nie op die regte pad is nie. Weet iemand dalk wat hierdie regte pad is of waarom Casper alleen op die verkeerde pad wandel? Weet Casper dalk iets wat ons nie weet nie?

Klein botteltjie, groot gif?!

Dit sou ook interessant wees om te weet van watter inseminasie-metode die Boeremag sou gebruik maak om die vroue wat geboorte moes skenk aan die nuwe Boerenasie, verwagtend te maak. Sou dit dan die regte pad wees?

Lees die berig in Beeld

Wie is Dopper Joris?


LitNet: 16 Augustus 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.