Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wie is Dopper Joris?

Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar voor almal se neuse weggeraap deur:

En die uiters befaamde virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar gaan hierdie week aan:

Theuns Jordaan

... wat ons vol trots in Baron van Reede-straat, Oudtshoorn, ingelig het dat hy nou saam met sy eie band speel.

SêNet-lesers wat die polemiek oor bands en backtracks gevolg het, sal net so trots soos ons wees om te hoor dat Theuns deesdae die verhoog met van die land se voorste musikante deel.

Lees 'n paar briewe wat in die verlede oor backtracks en bands op SêNet geskryf is:

* Alles oor backtracks en musikante — Anna Vier, 12-4-2004
* Laurie Anderson gebruik ook backtracks — Klara, 8-4-2004
* Merlin & backtracks — Dorpstraatbewoner, 24-11-2003

Al die feesgangers, wat noudat die KKNK verby is, terugval in apatie

Oudtshoorn het weer eens hierdie jaar uit sy nate gebars met die invloei van derduisende Afrikaanssprekendes. Ons monde het behoorlik oopgehang om te sien dat een gebeurtenis soveel mense uit hulle gate kan laat kruip.

Dis net bitter jammer dat soveel van hierdie stroom mense en kunsliefhebbers nou maar weer net gaan terugsit tot ’n volgende fees. Die kreet van hierdie jaar se KKNK uit kunstenaarsgeledere was hard en duidelik: Ons het julle deurlopende ondersteuning nodig! Word wakker uit die slaap van selfbejammering! Kom ondersteun ons.

LitNet nooi sy lesers uit om gereeld na ons brieweforum — SêNet — te skryf oor hoe hulle vertonings en teaterproduksies ervaar het.

Wie is Dopper Joris?


LitNet: 13 April 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.