Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wie is Dopper Joris?

Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar voor almal se neuse weggeraap deur:

En die uiters befaamde virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar gaan hierdie week aan:

Mark Shuttleworth ...

Mark Shuttleworth

... wat staan aan die stuur van ’n nuwe inisiatief om oopbronprogrammatuur (OBP) binne tien jaar ’n algemene verskynsel in gewone Suid-Afrikaners se rekenaars te maak.

OBP stel sagteware beskikbaar sonder die behoefte om vir lisensies te betaal. Volgens die “Go Open Source”-veldtog het Suid-Afrikaners sowat R6 miljard in 2002 aan sagtewarelisensies betaal. 80% daarvan het na oorsese maatskappye gegaan.

Lees die berig op die Sunday Times se webwerf

Die ontwerper van die “Sasser”-wurm.

’n Agtienjarige student wat erken het dat hy die “Sasser”-wurm gemaak en versprei het. Dit het chaos in honderdduisende rekenaars regoor die wêreld veroorsaak.

Lees die berig op Finance24

Hierts, jou lelike ding!

As dit ook nie was vir die wurmteler nie, sou Suid-Afrikaanse mans, wat as die luiste in die wêreld aangewys is, met die louere weggestap het.

Lees bietjie hier in Die Burger as jy dit nie glo nie

Klik hier en help ons om LitNet te verbeter!

Wie is Dopper Joris?


LitNet: 20 April 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.