Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wie is Dopper Joris?

Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar voor almal se neuse weggeraap deur:

En die uiters befaamde virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar gaan hierdie week aan:

Nelisiwe Mbali Mtsweni

Nelisiwe Mbali Mtsweni

Die sewentienjarige Nelisiwe het die 2020 Africa Conference Writing Contest vanuit 200 inskrywings vanaf sowat 24 lande in Afrika gewen.

Sy was een van 200 jeugdiges wat deelgeneem het aan die kompetisie, wat beoog het om 'n perspektief te stel op die hartseer werklikhied van hongersnood en wanvoeding. Al die inskrywings sal in 'n brosjure gebind word met die titel A Full Food Basket for Africa by 2020.

Die brosjure sal dan die boodskap van die jong skrywers aan die Afrika-leiers en besighede wat die 2020 Africa Conference in 2004 bygewoon het, oordra. Dit sal later verder versprei word.

Klik hier om die essay te lees.

Die doodskoot wat die petrolprys verhoging die man op straat gegee het ...

... vir die 22%-styging in die petrolprys. Die 22% verhoging maak die totale styging van hierdie jaar ongeveer 61c 'n liter.

Hoeveel nog???

Die Departement sê die rede vir die styging is dat die internasionale prys van petrol, diesel en paraffien sedert die vorige oorsig - vanaf 26 Februarie tot 25 Maart - gestyg het.

Daar is 'n 5c-heffing vir die Padongelukkefonds by die styging ingewerk. Ons hoop van harte dat Suid-Afrikaners wat nog nooit in 'n padongeluk was nie, nie nou skielik aspris iets sal doen om al daai vyfsente weer terug te kry nie.

Lees meer hieroor in:
Finance24

Wie is Dopper Joris?


LitNet: 31 Maart 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.