Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wie is Dopper Joris?

Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar voor almal se neuse weggeraap deur:

En die uiters befaamde virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar:

Kaapstad Internasionale Lughawe ...

... wat drie internasionale toekennings gewen het en volgens IATA (International Air Transport Association) stof in die oë van gedugte meedingers soos Brussel, Vancouver en Halifax geskop het.

Kaapstad Internasionaal was aangewys as die beste lughawe van sy grootte in die wêreld, as die lughawe wat die meeste verbeter het en ook as die tweede beste lughawe in die Midde-Ooste en Afrika-gebiede - 'n kortkop agter Dubai.

Op 3 Mei vier ons Persvryheid in Suid-Afrika.


Die Dopper Goris gaan vir die mediahantering van Brenda Fassie se siekte.

Lees meer daaroor op News24

Klik hier en help ons om LitNet te verbeter!

Wie is Dopper Joris?


LitNet: 4 May 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.