LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper
Joris-Oskar voor .almal se neuse weggeraap deur:
En die uiters befaamde virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar
gaan hierdie week aan:
William Kentridge ...
... Johannesburgse kunstenaar en filmmaker aan wie Wits n
ere-doktorsgraad gaan toeken. Lees
die berig op news24.com
Asook aan Ousmane Sembene, 81-jarige regisseur van Senegal wat
Saterdag op die Cannes-filmfees twee toekennings losgeslaan het
met die opspraakwekkende film Moolade waarin hy hom uitspreek
teen vroulike besnyding. Lees
die berig op news24.com
Dr Phaahla, hoofuitvoerende beampte van die Sport Kommissie
... en almal wat hul beywer om van die Springbok-embleem ontslae
te raak. Moet tog nie die pronkende bokkie spitbraai nie!
Lees hier oor
die oorsprong van die Springbok-embleem.