Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wie is Dopper Joris?

Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar voor almal se neuse weggeraap deur:

En die uiters berugte virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar gaan hierdie week aan:

Jake White

Die nuwe Springbokafrigter kan baie trots wees op die Bokke, wat Saterdag vir die eerste keer in ses jaar die gesogte Drienasies-titel ingepalm het.

Daar is ook sprake dat White se kontrak as Springbok-afrigter binnekort verleng kan word tot ná die Wêreldbeker-toernooi in 2007 in Frankryk, of selfs langer.

Lees meer oor Jake se vooruitsigte in Beeld
Lees die berig in Beeld

Paul Meintjies ...

... wat nou maar net nie uit die dood wil opstaan nie. Die yskasgebonde oom Paul lê al 54 dae op die naat van sy rug sonder om "wakker" te word. Dit is nou bo en behalwe die tye wat hy rondgekarwei word tussen begrafnisondernemers en huise.

Die voorspelde opstandingsdatum was al 29 Julie, maar tot op hede was daar nog geen tekens van lewe nie.

Lees die berig op News24

Wie is Dopper Joris?


LitNet: 24 Augustus 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.