Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wie is Dopper Joris?

Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar voor almal se neuse weggeraap deur:

En die uiters berugte virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar gaan hierdie week aan:

SA se Mej Dowe Wêreld

Candice Morgan

Ons eie Candice Morgan (22) is op 17 Julie in Praag as die nuwe mej. Dowe Wêreld gekroon. Sy hoop om met haar nuwe titel voort te stry vir die regte en erkenning van dowes, veral vroue, noudat sy 'n internasionale verhoog het.

Sy speel Yashika in Dtv se dramaprogram Eve's Cradle en berei voor om oor die Olimpiese Spele in Atene, waar dowe swemmer Terence Parkin gaan deelneem, verslag te doen.

Lees die berig aanlyn in Die Burger

Staats-
amptenare
wat gehelp het
om vals huwelik-
sertifikate uit te reik

Hop maar jy is nie al klaar getroud nie!

Volgens RSG het die regering met 'n landwye huweliksverifiëring-veldtog begin na 'n bedrogspul oopgevlek is waarby duisende Suid-Afrikaanse vroue betrokke is. Plaaslike amptenare het toegelaat dat buitelandse mans Suid-Afrikaanse burgerskap verkry deur met vroue te trou wie se identiteitsdokumente gesteel is. Hulle skei dan van die vroue voor hulle dit uitvind. 'n Woordvoerder van Binnelandse Sake, Leslie Mashokwe, het bevestig dat meer as drie duisend vals huwelike op dié manier plaasgevind het. Die polisie het twee mense van Bangladesj in hegtenis geneem.

Lees ook die berig op BBC News

Wie is Dopper Joris?


LitNet: 28 Julie 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.