Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wie is Dopper Joris?

Hierdie week word die gesogte virtuele LitNet Dopper Joris-Oskar voor almal se neuse weggeraap deur:

En die uiters befaamde virtuele LitNet Dopper Goris-Oskar gaan hierdie week aan:

Antjie Krog...



...of sal ons sê Antjie Krog, buitengewone professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland(UWK). Haar aanstelling kom ter herkenning van haar bydrae tot die taal, skryfkuns en literêre werke, politieke joernalistiek en die ontwikkeling van 'n kritiese burgerskap.

Tom Dreyer en Jaco Botha gesels met Antjie Krog
Meer oor Antjie Krog se digbundel Met woorde soos met kerse
Non-racialism in Afrikaans
Antjie makes a plea for poetry

Bestel nou Antjie Krog se onlangse boeke:
Country of my skull
A change of tongue
Down to my last skin

Joost van der Westhuizen, Rudolf Straeuli vir hul Kamp $taaldraadontbyt

Volgens Rapport wou Rudolph en Joost ’n laaste rand of twee uit rugby maak deur die ongeredigeerde weergawe van die video oor die berugte Kamp Staaldraad by ’n ontbyt te vertoon. Daar word berig dat die kaartjies 'n skamele R500 per kop kos.

Lees meer hieroor in Rapport

Die vraag is nou net hoeveel van die gelukkige besoekers hulle ontbyt sal kan waardeer na die wys van die video...


Wie is Dopper Joris?



17 Februarie 2004

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.