Argief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Besoek ons webtuiste!

Breytenbachs antwoord lesers se vrae oor woon en werk in die VK

Vraag:

Dit klink vir my of daar vreeslik baie buitelanders in Brittanje is. Bloot uit nuuskierigheid sal ek nogal graag wil weet hoeveel mense na die VK emigreer elke jaar. Het julle sulke statistiek?

Antwoord:

Syfers van die kantoor van Nasionale Statistieke in Brittanje wys dat ’n rekordgetal van 582 000 mense van regoor die wêreld in die VK gaan woon het in die jaar 2004.

Van die 582 000 mense wat gearriveer het, was 494 00 nie-Britse burgers. Die oorblywende 88 000 was Britse burgers wat teruggekeer het na Brittanje ná hul oorsee gewoon het. 360 000 mense het Brittanje verlaat het in dieselfde jaar. Dit bring die netto invloei van mense na die VK te staan op ongeveer 222 000 vir die jaar 2004. Die netto invloei vir die jaar was ook 72 000 persone meer as vir die jaar 2003.

Van toepassing op Suid-Afrika is die statistiek in dié verband wat wys dat die netto invloei na Brittanje van die “ou Statebondslande” – dit is lande soos Australië, Nieu-Seeland, Kanada en Suid-Afrika – 41 000 was vir die jaar 2004.

Die statistiek is egter gebaseer op amptelike skattings van die getal mense wat Brittanje binnekom en verlaat vir minstens ’n jaar en gee nie ’n aanduiding of iemand permanent in Brittanje aanbly nie.

Vraag

My kind het sy tweejaar-werksvakansie-visum in Maart 2005 gekry. Hy hoor nou dat daar sekere werksbeperkings op hom is terwyl hy op dié tipe visum is. Kan u vir my meer inligting gee hieroor?

Antwoord

Terwyl jou seun in Brittanje is op dié tipe visum, mag hy slegs werk doen wat aanvullend is tot sy “vakansie” en hy mag nie vir langer as 12 maande van die twee jaar werk nie.

Hy kan basies enige tipe werk doen op dié tipe visum, maar mag nie ’n besigheid begin of bedryf of optree as ’n professionele sportpersoon nie. Hy mag kies wanneer hy werk en wanneer hy wil vakansie neem, maar mag nie vir langer as altesaam 12 maande op ’n voltydse basis werk nie.

Let egter daarop dat indien ’n persoon se visum uitgereik is voor 8 Februarie 2005, daar geen beperking op die tipe werk is wat ’n persoon mag doen nie en hy/sy mag vir die volle twee jaar werk.


Het jy enige vrae of wil vir 'n Britse permit aansoek doen?

Kontak Breytenbachs by info@breytenbachs.com of besoek hul webtuiste by www.breytenbachs.com

Wat ons kliënte sê

I CANNOT thank you enough for all the trouble and hard work you all put into my case - it really means a lot to me and is GREATLY APPRECIATED! Thank you very much! I know it is your job and you get paid to do it, but you have just given me my future and a great deal of happiness!
Kim Joubert


LitNet: 22 November 2005

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.