Argief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Breytenbachs antwoord lesers se vrae oor woon en werk in die VK

Vraag:

My suster was in die Verenigde Koninkryk op 'n twee-jaar werksvakansie tot haar visum verval het aan die einde van 2003. Sy is op die oomblik 27 jaar oud en wil nou terugkeer na die Verenigde Koninkryk om verdere Britse werksondervinding in die veld op te doen. Is dit moontlik vir haar om vir 'n tweede twee-jaar werksvakansie visum aansoek te doen?

Antwoord:

Ongelukkig kan 'n persoon net vir een twee-jaar werksvakansie kwalifiseer. Jou suster sal dus ongelukkig nie weer 'n keer kan aansoek doen nie. As sy 'n Britse werkgewer kan kry wat bereid is om vir haar aansoek te doen vir 'n werkspermit, kan sy moontlik kwalifiseer vir 'n werkspermit. Andersins mag sy selfs dalk kwalifiseer vir die permit vir Hoogs Geskoolde Persone. Die kriteria vir hierdie permit is minder streng vir persone onder die ouderdom van 28 jaar oud.

Vraag:

Ek was op 'n twee-jaar werksvakansie ongeveer drie jaar terug. Weens familie-verpligtinge moes ek egter my verblyf in Brittanje onderbreek en het gevolglik agt maande voor my permit verstryk het teruggekeer na SA. Ek wil graag weet of ek weer kan terugkeer na Brittanje om my oorblywende agt maande te benut?

Antwoord:

Ongelukkig sal jy nie na Brittanje kan terugkeer op die visum-status van 'n werkende vakansieganger nie, aangesien die visum net toegeken word vir 'n maksimum periode van twee jaar. Hierdie twee jaar begin sodra die permit toegeken word. Enige tyd wat jy gevolglik buite die Verenigde Koninkryk spandeer het tydens die twee jaar periode het jy ongelukkig verbeur.


Het jy enige vrae of wil vir 'n Britse permit aansoek doen?

Kontak Breytenbachs by info@breytenbachs.com of besoek hul webtuiste by www.breytenbachs.com

Wat ons kliënte sê

I CANNOT thank you enough for all the trouble and hard work you all put into my case - it really means a lot to me and is GREATLY APPRECIATED! Thank you very much! I know it is your job and you get paid to do it, but you have just given me my future and a great deal of happiness!
Kim Joubert


LitNet: 21 Januarie 2005

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.