Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

MEDIAVRYSTELLING DEUR DIE MEERTALIGHEIDSAKSIEGROEP

MEDIA RELEASE BY THE MULTILINGUALISM ACTION GROUP

INGXELO KUMAPHEPHANDABA YENSIWA LIQELA LABABHINQELE PHEZULU KWIILWIIMI NGEELWIMI

(28 Februarie 2003 / 28 February 2003 / 28 Febhruwari 2003)

Fifty-one people from inside and outside South Africa have approached the Multilingualism Action Group with the request that their names be added as signatories to the Group’s memorandum on the languages of record in Parliament, which was handed to Ms Lucille Meyer, Assistant Secretary of Parliament, on Monday 24 February by Dr Neville Alexander, Dr Gerrit Brand, Dr Abner Nyamende and Ms Annette Heyns (see attachment for the list of names). Several of these new signatories signed on behalf of their organisations. The Multilingualism Action Group would like to encourage anyone who supports the statement to have their names added to the list by sending an e-mail to taal@linguasek.co.za.

Een en vyftig mense van binne en buite Suid-Afrika het die Meertaligheidsaksiegroep genader met die versoek dat hul name gelys word as ondertekenaars van die Groep se memorandum oor die tale van rekord in die Parlement, wat op Maandag 24 Februarie aan me Lucille Meyer, ondersekretaris van die Parlement, oorhandig is deur dr Neville Alexander, dr Gerrit Brand, dr Abner Nyamende en me Annette Heyns (sien aanhegsel vir die lys met name). Verskeie van die nuwe ondertekenaars het namens hul organisasies geteken. Die Meertaligheidsaksiegroep wil graag enigeen wat die verklaring onderskryf, aanmoedig om hul name by die lys te voeg deur e-pos te stuur aan taal@linguasek.co.za.

Dr Gerrit Brand

(Meertaligheidsaksiegroep / Multilingualism Action Group / liQela labaBhinqele phezulu kwiiLwimi ngeeLwimi)

Tel: (021) 887 2713
Faks/Fax: (021) 887 2710


boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.