SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskool
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole

Historektomie

Basie Duvenhage

die huisbediende kom periodiek voor stok
vir werk sogenaamd verkeerd gedoen
ma se baarmoeder is klinies met die blink
lem in die Kaap verwyder haar hormone is deurmekaar
met gal gemeng die medikasie is stoffasie van chemiese
wanbalans soos ma en pa deur middel van ons-suster-sentrale
praat word geld nie aan bossies gepluk, so vele male
stoot gloede op tot die ongemaklike stiltes soos ‘n blêr wat
ritmies skeur teen die witgekalkte klipmuur, later jou ore seer

ons sit verwyder in die motor met oë op die
voordeurslot gedraai,  weg, ver op ‘n plaas in die
Noordwes-Kaap, en wag ons moet dorp toe om
die pos te gaan haal              ma se skreeu loop
deur die huis ‘n spieël fragmenteer in raaisel blokkies
‘n opskeplepel sweef deur die gerf vars blomme, gepluk
gisteraand, fleurige sonneblom knak sy kop, voldaan, die
.22-geweer se rondtes is na ongewone plek verwyder        iemand
onbevange, het aangemerk die mieliepap is effens aangebrand, vanoggend




LitNet: 23 Augustus 2006

  • Lees Basie Duvenhage se eerste gedig: "Aljimmers verpand"
  • Terug na SkryfNet XII

    Wil jy reageer op SkryfNet XII? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.