SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskool
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole

Whether paraffin of lampolie

Illona Edwards

Whether paraffin of lampolie
Ek is min gespin
Want ek dra Levi’s en pointy shoes
My make-up is soms gesmudge
Ma my lipstick en gloss is spotless
‘n Boem op die hoek van Vesperdene
is ‘n meeting place en ‘n toilet
en net soe skuins by die Italian Restoerant
doen ek business
Niks miner as R80, vi extra kan os praat
Die looks en die Gap daaby
Survival of the fittest
‘n Cigaret vi die nerves en die cold
ommie te praat van fear nie
wan laas wiek is ‘n body gekry
But life goes on
Ek beskou myself as ‘n tert met styl
‘n Work in Progress, striving to be a
Professional Sex WORKER
But in die meantime
Issit okay om my te compare met die valuables van ‘n Pawn Shop
Wat die quality het van ‘Second Hand Goods’





LitNet: 23 Mei 2006

  • Lees Illona Edwards se tweede gedig: "Ek sit op iets met wiele"
  • Terug na SkryfNet X

    Wil jy reageer op SkryfNet X? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.