SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskool
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole

Gemeng

Madge du Preez

Hierie boek se goeters is gemeng ...
Soes ek djy wiet!
In my days was ek al drie mense gewies
Op my birth certificate is ek gemeng
Op sweet sixteen wo’d ek ‘n “Cape Coloured”
Nou is ek ‘n South African “Burger”
Ka’ djy sien ...
O’s word gedruk en gebyt en siedaar:

‘n kunstenaar,‘n danser
‘n akteur ‘n skrywer
‘n rugbyheld,‘n krieketheld
‘n mengelmoes van alles
en kreatiwiteit wat skrik vir niks,
maar bo alles ...’n kind van God.

Hierie boek is gemeng
Met alles en nog wat
Djy kry mos Afrikaans
Dan kry djy Kaapse Afrikaans
Djy kry dan Boere Afrikaans
En Afrikaans, Afrikaans
Dan ok nog Engelse Afrikaans!

Hierie boek is gemeng
Soos ek
Net die Here ken allie antwore
… Ek is ma’ nettie messenger!

Ons tjenners ken nog bitter min
Hulle moet van hul se verlede ken
En dissie allie ho …
Nog mere important is nou se tyd.

Hierie boek se goeters is gemeng
Met alles en nog wat –





LitNet: 07 September 2005

  • Lees Madge du Preez se tweede gedig: "Distrik Ses"
  • Terug na SkryfNet VIII

    Wil jy reageer op SkryfNet VIII? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.