NetFiksie - nuwe fiksieArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
LW Hiemstra Trust



Hanru Niemand
(oorspronklik van die Paarl) is tans ’n tweedejaar-Sielkundestudent aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy hou egter vol dat enige ooreenkomste tussen laasgenoemde universiteit en “StudenteDorp” bloot toevallig is. “Die Verhale van Jacobus Grimm” is sy eerste gepubliseerde werk.
  Hanru Niemand

Die koms van Die Jollie Bobbejaan

Hanru Niemand

V: Epiloog

Jacobus Grimm loop in die buitelug. Dit is ’n skoon oggend. Vandag is die eerste dag dat Byleveld en sy broer, Byleveld, die administrasie van StudenteDorp sal behartig. Vroeër die dag het hulle Die Jollie Bobbejaan in ’n nabygeleë landery ingelei met die fluitjie. ’n Vreemde jagtog op ’n beblomde bobbejaan behoort eersdaags te begin.

Maar vir eers is dit stil, en die plein is sonder skares. Skuins voor hom sien Jacobus vir Danté en een van sy Makkers. ”Trust my, Julian,” hoor hy Danté sê, ”lang jasse en donker hoede is so next year!” Jacobus kan nie ’n glimlag bedwing nie. In die verte hoor hy blues:

”It’s a twisted horn of plenty
It’s a home you cannot leave
It’s a twisted horn of plenty
No matter what is up your sleeve ...”

Aan die anderkant van die plein wuif Lenie. Hulle gaan nou koffie drink in die ouer deel van die dorp. Hy wuif terug.

A home you can never leave, dink Jacobus. Amper soos ’n skilpad en sy dop, moet jy sekere dinge met jou saamdra, dinge waarvan jy nie kan wegkom nie. En tog moet jy loop, Jacobus Grimm, tog moet jy loop. O, die melodrama daarvan, glimlag hy.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.