Archive
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Dansers laat die vlamme klim

Medewerker

Die Afrika Ablaze-geselskap, vuurvarm dansgroep uit die Wes-Kaap, bring vanjaar hul produksie Dance for the Other Child na die Suidoosterfees.

Dit vertel hoe die geselskap vyf jaar gelede tot stand gekom het nadat hul deur Roy Wright, skakelpraktisyn by Caltex, ontdek is.

Dié inspirerende verhaal plaas die loep oor 'n groep jongmense wat deur hul passie vir dans verskeie struikelblokke op die pad na roem oorkom, en terselfdertyd bewys dat indien jy oor waagmoed beskik, niks onmoontlik is nie.

Met 'n musikale repertorium wat van Bach tot hiphop strek is dié vertoning 'n ware fees vir die sintuie.

Benewens hul optrede by die Suidoosterfees, spog die Afrika Ablaze-geselskap met verskeie optredes - onder meer in 2002 by die bekendstelling van die Garden Route Casino en by die Cape Women of the World-fees, ook in 2002.

Vanjaar is hulle ook by die Nasionale Kunstefees op Grahamstad te sien.

  •     Die Burger Suidoosterfees vind op 24 en 25 September by die Skiereiland Technikon in Bellville plaas. Die volledige feesprogram word op 27 Augustus bekend gemaak en kaartjiebesprekings open op 30 Augustus landwyd by Computicket.



    LitNet: 29 Julie 2004

    Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.